Die Skool bied volgens die NCS die volgende twee sertifikate aan:
1. Algemene Onderwys en Opleiding sertifikaat (GET)
- Hierdie fase strek tot met graad 9 en sluit die volgende leerareas in:
- Tale (Afrikaans, Engels)
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Rekeningkunde word as aparte vak hanteer maar vir puntdoeleindes saam bereken)
- Natuurwetenskap (Lewenswetenskap en Fisiese wetenskap)
- Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Geografie)
- Tegnologie
- Lewensorìentering
- Wiskunde
- Kuns en Kultuur
2. Verdere Onderwys en Opleidings sertifikaat (FET)
- Die fase strek van graad 10 tot 12. Dit sluit die volgende vakke in:
- Afrikaans Huistaal / Afrikaans Eerste Addisioneel Taal*
- Engels Home Language / Engels First Addisional Language*
- Wiskunde*
- Fisiese Wetenskap*
- Lewenswetenskap*
- Geskiedenis*
- Ekonomie*
- Rekeningkunde*
- Besigheidstudies*
- Ingenieursgrafika en Ontwerp*
- Reis en Toerisme
- Gasvryheidstudies
- Rekenaartoepassingstegnologie (CAT)
(‘n Vak gemerk met ‘n * word as universiteitsvak beskou.)
3. Vakkeuse graad 10
Verpligte vakke
- Afrikaans
- Engels
- Lewensorientering
- Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
Kies enige verder drie vakke uit onderstaande onderworpe aan sekere vereistes
- Fisiese Wetenskap ( moet Wiskunde neem)*
- Lewenswetenskap*
- Geskiedenis*
- Ekonomie*
- Rekeningkunde ( moet Wiskunde neem)*
- Besigheidstudies*
- Ingenieursgrafika en Ontwerp ( moet Wiskunde neem)*
- Reis en Toerisme
- Gasvryheidstudies
- Rekenaartoepassingstegnologie (CAT)
4. Universiteitstoelating
‘n Leerder moet ten minste vier vakke kies wat universiteitsvakke is, van die vier moet die twee amptelike tale twee wees. Maak seker van Fakulteitstoelating by die onderskeie universiteite.
5. Nuwe Kwalifikasie Raamwerk (NQF)
|
BANDE
|
VLAKKE
|
KWALIFIKASIES
|
GEHALTEBEHEERLIGGAME VIR ONDERWYS EN OPLEIDING
|
| Onderwys en Opleiding (GET BAND) |
8
|
*Doktorale Graad
|
Raad op Hoër Onderwys EN Gehaltekomitee vir Hoër Onderwys
|
|
7
|
*Meerstersgraad *Professionele kwalifikasie *Honneursgraad |
||
|
6
|
*Eerste graad *Hoër Diploma *B. Tech |
||
|
5
|
*Nasionale Diploma *Nasionale Sert. |
||
| Verder Onderwys en Opleidings band (FET) |
4
|
*Matriek *FET – Sertifikaat *Nasionale Sert. |
Raad op Gehalteversekering in algemene en verdere onderwys (UMALUSI)
|
|
3
|
*Graad 11/ NIC *FET Sertifikaat |
||
|
2
|
Graad 10 FET Sertifikaat |
||
| Algemene Onderwys en Opleidingband (GET) |
1 (Basiese onderwys en opleiding van volwassenes) |
Graad 9
|

