TUISBYEENKOMS – 25 Januarie 2013
|
Plek
|
Skool
|
Puntestand
|
|
1ste
|
Hoër Volkskool Heidelberg
|
|
|
2de
|
Hoërskool Dr Malan
|
|
|
3de
|
Hoërskool Brandwag
|
|
Dogters – 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Mintie-Louise Botha |
800m |
2:51.45min |
| Eloise du Plessis |
1500m |
5:42.22min |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Marnie van Niekerk |
Diskus |
18.89m |
| Maryke Potgieter |
Spiesgooi |
27.15m |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Bianca Zwart |
Verspring |
4.56m |
| Riane Hough |
Hoogspring |
1.40m |
| Maryke Moller |
100m |
13.72sek |
|
100m Hekkies |
17.87sek |
|
200m |
28.65sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Alicia Kruger |
Diskus |
26.86m |
| Linné Groenewald |
400m Hekkies |
71.71sek |
|
100m |
13.64sek |
|
100m Hekkies |
17.47sek |
|
400m |
62.43sek |
| Karina Kruger |
800m |
2:52.56min |
|
1500m |
6:35.31min |
| Anke Nel |
Gewigstoot |
9.29m |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Charleen Jackson |
Driesprong |
9.61m |
|
Hoogspring |
1.45m |
| Lelanie de Wet |
Diskus |
25.95m |
| Charlene Black |
3000m |
13:38.92miin |
Seuns- 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Karabo Maliosane |
Verspring |
5.3m |
| Gian de Waal |
800m |
2:28.77min |
|
400m |
64.91sek |
| Juandré Derickson |
200m |
27.13sek |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Luke van Houtte |
Hoogspring |
1.6m |
| Hennie Harmse |
Spiesgooi |
47.53m |
|
Gewigstoot |
15.42m |
|
Diskus |
46.04m |
| Albert Brits |
300m Hekkies |
44.37sek |
| Lordwick Kgatle |
100m |
12.07sek |
|
400m |
57.35sek |
| Ngoake Kgatle |
Verspring |
5.75m |
| Ben Moloi |
200m |
24.77sek |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Wian van Niekerk |
800m |
2:11.54min |
|
1500m |
4:43.67min |
| Gerhard Smit |
110m Hekkies |
14.96sek |
| Mbongeni Nthuli |
100m |
11.69sek |
|
200m |
23.62sek |
|
400m |
53.09sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Vincent Willemse |
Hoogspring |
1.73m |
|
Driesprong |
12.11m |
| Mpho Masondo |
100m |
11.33sek |
|
200m |
23.00sek |
|
400m |
51.87sek |
| Vincent Mabele |
1500m |
4:40.78min |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Sederick Rooi |
3000 m |
10:16.92min |
|
800m |
2:09.44min |
|
1500m |
4:49.03min |
| Kallie van der Merwe |
100m |
11.50sek |
|
110m Hekkies |
15.60sek |
|
200m |
22.93sek |
| Andro Vosloo |
Spiesgooi |
57.10m |
| Algehele 1ste plekke verwerf |
56 |
| Algehele 2de plekke verwerf |
45 |
| Algehele 3de plekke verwerf |
50 |
|
|
|
|
HOëRVOLKSKOOL PRESTEER IN DIE TOP-TIEN BYEENKOMS
Ons top atlete het Woensdag 30 Januarie 2013 deelgeneem aan die Top-Tien byeenkoms by Hoërskool Hoogenhout te Bethal waar ons teen 37 skole deelgeneem het en 11de geeïndig het.
Die volgende leerders het 1ste plekke behaal:
Linné Groenewald:
- 400m hekkies met ‘n tyd van 69.80sek en het 792 punte behaal.
Mbongeni Ntuli
- 400m met ‘n tyd van 53.40sek en het 740 punte behaal.
Mpho Masondo
- 100m met ‘n tyd van 11.00sek en het 812 punte behaal.
Andro Vosloo
- Spiesgooi met ‘n afstand van 53.65m en het 680 punte behaal.
Die volgende leerders het 2de plekke behaal:
Hennie Harmse
- Diskus met ‘n afstand van 45.93m en het 715 punte behaal.
- Gewigstoot met ‘n afstand van 14.11m en het 673 punte behaal.
Mbongeni Ntuli
- 200m met ‘n tyd van 24.50sek en het 656 punte behaal.
Gerhardt Smit
- 110m hekkies met ‘n tyd van 15.20sek en het 793 punte behaal.
Mpho Masondo
- 400m met ‘n tyd van 53.10sek en het 735 punte behaal.
Baie dankie aan elke leerder wat deelgeneem het en ons wens julle sterkte toe met die res van die atletiekseisoen. ‘n Besondere dankie aan die organiseerders van hierdie byeenkoms en al die betrokke partye wat ‘n deel gehad het om hierdie suksesvolle dag te laat plaasvind.
Volkiegroete
Atliekbyeenkoms: 1 Februarie 2013 Evander te Secunda
|
Plek
|
Skool
|
Puntestand
|
|
1ste
|
Hoër Volkskool Heidelberg
|
758
|
|
2de
|
Hoëskool Volkrust
|
680
|
|
3de
|
Hoërskool Kriel
|
421
|
|
4de
|
Hoërskool Evander
|
374
|
|
5de
|
Highveld Park
|
362
|
|
6de
|
Balfour
|
176
|
Dogters – 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Mintie-Louise Botha |
800m |
2.46.90min |
|
1500m |
5.47.40min |
| Claudine Pretorius |
100m |
14.30sek |
|
Verpring |
4.50m |
| Shane Olwage |
90m hekkies |
17.40sek |
| Monja Holtzhausen |
300m hekkies |
55.30sek |
| Neriese Sardinah |
Hoogspring |
1.33m |
| Claire Geldenhuys |
Diskus |
18.33m |
|
Spiesgooi |
20.72m |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Maryke Potgieter |
Spiesgooi |
28.80m |
| Bernice Borcherds |
Hoogspring |
1.40m |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Bianca Zwart |
Verspring |
4.40m |
| Riane Hough |
Hoogspring |
1.42m |
| Maryke Moller |
100m |
13.90sek |
|
100m Hekkies |
17.50sek |
|
200m |
28.70sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Alicia Kruger |
Diskus |
25.67m |
| Linné Groenewald |
400m Hekkies |
72.80sek |
|
100m Hekkies |
16.40sek |
|
400m |
64.35sek |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Charleen Jackson |
Driesprong |
09.13m |
| Lelanie de Wet |
Diskus |
24.05m |
| Melonie Govindsamy |
100m |
13.80sek |
| Melanie Govindsamy |
200m |
28.40sek |
Seuns- 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Gian de Waal |
800m |
2.31min |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Luke van Houtte |
Hoogspring |
1.70m |
| Hennie Harmse |
Spiesgooi |
48.87m |
|
Gewigstoot |
14.89m |
| Ngoake Kgatle |
400m |
57.60sek |
| Keagan Janse van Rensburg |
800m1500m |
2.16.10min4.57.50min |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Wian van Niekerk |
1500m |
4.39.60min |
| Gerhard Smit |
110m hekkies |
15.70sek |
|
400m hekkies |
62.60sek |
| Mbongeni Nthuli |
100m |
11.80sek |
|
200m |
23.50sek |
|
400m |
52.40sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Vincent Willemse |
Driesprong |
12.30m |
|
110m hekkies |
16.50sek |
| Mpho Masondo |
100m |
11.50sek |
|
200m |
23.30sek |
|
400m |
52.40sek |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Andro Vosloo |
Spiesgooi |
51.57m |
| Divan Barkhuizen |
800m |
1.58.50min |
| Algehele 1ste plekke verwerf |
44 |
| Algehele 2de plekke verwerf |
33 |
| Algehele 3de plekke verwerf |
32 |
|
|
|
|
Interhoër 23 Februarie 2013 te Sasolburg. Vanaf 08:00 – 17:00. Bespreek asseblief vroegtydig u kaartjies by die skool.
Volwassenes: R20.00 met bespreking kinders: R10.00 met bespreking (Laerskool en leerders nie in ons skool)













ATLETIEK – 2012
Interhuis 2012:
Nuwe rekords:
Seuns 0/14 Verspring: Johan van der Merwe 5.86m
Dogters 0/16 hekkies: Linné Groenewald 69.86 sekondes
Seuns 0/19 100m: Stiaan van der Hyde verbeter ‘n rekord wat van 1992 af staan met sy tyd van 10.78s
Hoër Volkskool Heidelberg
Atletiekverslag 27/01/2012
- Deelnemende skole: Hoërskool Standerton, Hoërskool Genl. Hertzog, Hoër Volkskool Heidelberg
- Standerton 1ste plekke 72 2de plekke 67 3de plekke 45
- Volkskool 1ste plekke 44 2de plekke 40 3de plekke 55
- Hertzog 1ste plekke 21 2de plekke 28 3de plekke 37
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 2de algeheel.
Volkskool se 5 beste prestasies (volgens ASA puntetabel vir seuns en dogters):
Seuns:
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 200m (21.70s) 794 punte
- Johan van der Merwe /14 1ste in 100m hekkies (15.10s) 766 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 100m (10.80s) 758 punte
- H. Harmse /14 1ste in Diskus (39.06m) 756 punte
- A. Britz /14 3de in 300m hekkies 720 punte
Dogters:
- Linné Groenewald /16 1ste in 400m hekkies (67.00s) 822 punte
- Marlie van Niekerk /14 2de in gewigstoot (9.55m) 819 punte
- Anke Nel /16 2de in gewigstoot (9.97m) 797 punte
- Alison Ferguson /17 1ste in gewigstoot (10.25m) 795 punte
- Charmoné Nelson /16 3de in gewigstoot (9.83m) 790 punte
Welgedaan aan alle seuns en dogters wat na Standerton gereis het. Dit was sekerlik een van die byeenkomste met die grootste verteenwoordiging van Volkskoolatlete in ‘n baie lang tyd.
Atletiekverslag 01/02/2012
Top 10 byeenkoms te Bethal
Deelnemende skole: 35 skole
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 12de algeheel.
Baie geluk aan Stiaan van der Hyde wat aangewys is as die beste naelloop-atleet van die byeenkoms.
Atletiekverslag 03/02/2012
Byeenkoms te Heidelberg
Deelnemende skole: Hoër Volkskool Heidelberg, Hoërskool Brandwag, Hoërskool Dr Malan en Hoërskool Dinamika
Finale puntestand:
- Volkskool 1039.5 punte
- Brandwag 776.5 punte
- Dr Malan 590.5 punte
- Dinamika 538.5 punte
- Volkskool 1ste plekke 64 2de plekke 52 3de plekke 31
- Brandwag 1ste plekke 29 2de plekke 33 3de plekke 44
- Dinamika 1ste plekke 23 2de plekke 21 3de plekke 30
- Dr Malan 1ste plekke 21 2de plekke 31 3de plekke 30
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 1ste algeheel.
Volkskool se 5 beste prestasies (volgens ASA puntetabel vir seuns en dogters):
Seuns:
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 200m (21.54s) 845 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 100m (10.76)* 834 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 400m (51.22s) 773 punte
- Johan van der Merwe /14 1ste in 100m hekkies (16.31s)* 746 punte
- Stefan Fourie /19 1ste in 110m hekkies (16.29s) 723 punte
Dogters:
- Natasha Kotzee /16 1ste in 100m (12.51s)* 814 punte
- Marlie van Niekerk /14 2de in gewigstoot (9.53m) 801 punte
- Natasha Kotzee /16 1ste in 200m (26.40s) 792 punte
- Alison Ferguson /17 3de in gewigstoot (10.65m) 792 punte
- Anke Nel /16 2de in gewigstoot (10.10m) 785 punte
(*)Drie nuwe rekords aan Hoër Volkskool Heidelberg:
- Stiaan van der Hyde 10.76s in seuns /19 100m
- Johan van der Merwe 16.31s in seuns /14 100m hekkies
- Natasha Kotzee 12.51s in dogters /16 100m
Welgedaan aan alle atlete wat deelgeneem het. Hoër Volkskool is weer besig om ‘n atletiekreus te word te danke aan julle! ‘n Spesiale word van dank aan die organiseerders van die byeenkoms – Mnr Loutjie Dalhouzie, Mev Elaine Dalhouzie en Mnr Alwyn Burger. Jul samewerking en motivering van die atlete het die byeenkoms ‘n reuse sukses gemaak!
Die volgende atlete is gekies om aan die SA Skole en ASA kampioenskappe vanaf 29 Maart 2012 te Herman Immelmanstadion deel te neem:
Stiaan van der hyde 100m & 200m
Gustav Maritz Gewigstoot
Stefan Fourie 400m Hekkies
Fanie Gouws 800m
Charleen Jackson Hoogspring
Linne Groenwald 10m Hekkies & 400m Hekkies
Natasha Kotzee 100m& 200m
Andro Vosloo Spiesgooi
INTERHOëR ATLETIEK TE SASOLBURG
25 Februarie 2012
Deelnemende skole: H.T.S. Vereeniging, Hoërskool Vereeniging, Volkskool, Overvaal, Generaal Smuts, Dr. Malan en Riverside.
Volkskool se span bestaan uit 149 atlete:
16 – 0/14 Dogters
10 – 0/14 Seuns
17 – 0/15 Dogters
14 – 0/15 Seuns
14 – 0/16 Dogters
16 – 0/16 Seuns
14 – 0/17 Dogters
17 – 0/17 Seuns
16 – 0/19 Dogters
15 – 0/19 Seuns
Finale Uitslag: Punte:
1. H.T.S. Vereeniging 867
2. Hoërskool Vereeniging 807
3. Volkskool 780
4. Overvaal
5. Generaal Smuts
6. Dr. Malan
7. Riverside
Daar word 16 seuns en 14 dogters gekies vir die V.M.H.A.A.B . span om aan die D7 Kampioenskappe deel te gaan neem:
Dogters:
Janke Burger – Hoogspring
Riane Hough – Hoogspring
Cecilia Nel – Diskus
Linne Groenewald – 400m H, 100m H
Charleen Jackson – Driesprong, Hoogspring
Kyla Kok – Hoogspring
Bianca Zwart – Verspring
Jenique Willemse – Gewigstoot
Natasha Kotzee – 100m, 200m, Verspring
Limeri de Villiers – 800m
Melissa Smith – Diskus
Maryke Moller – 90m H
Arina Breytenbach – 100m
Dominique Haramis – 100m H
Seuns:
Nikki Botha – Gewigstoot
Kallie van der Merwe – 400m H, Hoogspring, 110 m H
Stephan Fourie – 400m H, 110 m H
Gustav Maritz – Gewigstoot
Ngoake Kgatle – 300m H
Johan van der Merwe – Verspring, 100m, 100m H
Jan Kotze – 3000m, Spiesgooi, 1500m
Tiaan Beetge – Hoogspring
Hennie Harmse – Diskus
Stiaan van der Hyde – 100m, 200m, 400m
Stiaan Marais – 800m
Fanie Gouws -800m, 1500m
Andro Vosloo – Spiesgooi
Gerhard Smit – 110 m H
Rikus Smit – 110 m H
Cedric rooi – 1500m
Die volgende leerders is op die D7 Kampioenskappe verkies tot die D7 span:
Janke Burger
Ludick Nel
Kallie van der Merwe
Stephan Fourie
Linne Groenewald
Gustav Maritz
Charleen Jackson
Johan van der Merwe
Hennie Harmse
Jan Kotze
Natasha Kotzee
Stiaan van der Hyde
Fanie Gouws
Limeri de Villiers
Andro Vosloo
Melissa Smith
Tydens die Distrik-Kampioenskappe waar daar baie strawwe kompetisie was, word slegs Stiaan van der Hyde verkies tot die Gauteng span wat die 29,30 en 31 ste Maart te Herman Immelman stadion in Germiston aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Hy gaan die span in die 100m en 200m Seuns 0/19 verteenwoordig.
|