Tennis 2013








Tennis Uitslae 14 Junie 2013:
Seuns A wen Delmas A 47 – 5
Seuns B kry punte teen Anker A
Tennis Uitslae 7 Junie 2013:
Dogters A wen Delmas B 64 – 8
Dogters B verloor teen Springs Girls A 26 – 46
Dogters C verloor teen Springs Girls B 21 – 35
Seuns A wen Hugenote A 39 – 33
Seuns B wen Stoffberg A 51 -21
Seuns C wen Seuns F 51 – 5
Seuns D wen Veritas B 50 – 6
Seuns G wen John Vorster B 31 – 25
Seuns H wen Seuns I 33 – 25
Tennis uitslae 31 Mei 20103:
Dogters B wen Delmas B 38 – 34
Dogters C wen Johan Jurgens A 30 – 26
Seuns B wen John Vorster A 59 – 13
Seuns C wen Veritas A 37 – 19
Seuns E wen John Vorster B 47 – 9
Seuns F verloor teen Springs Boys A 10 – 46
Seuns G wen Springs Boys B 47 – 9
Seuns I gelyk teen Johan Jurgens A 28 -28
Tennis uitslae 24 Mei 2013:
Dogters A wen die Anker A 68 – 4
Seuns A wen Delmas A 48 – 24
Seuns B wen die Anker A 52 – 20
Seuns C wen Springs Boys A 48 – 8
Seuns D wen John Vorster C 48 -8
Seuns E wen Johan Jurgens A 43 – 13
Seuns F verloor teen Balfour A 15 – 41
Seuns G wen Veritas B 45 – 11
Seuns H wen Springs Boys B 36 – 20
Tennis uitslae 17 Mei 2013:
Dogters B span wen John Vorster A 45 – 11
Seuns A wen Overvaal A 42 – 14
Seuns B wen Vereeniging B 30 – 26
Seuns C wen Balfour A 49 – 7
Seuns E wen HVH F 28 – 27
Seuns G wen HVH I 50 – 6
Seuns H wen Johan Jurgens A 33 – 23
Volkskool neem deel aan die volgende ligas:
1. Oos-Gauteng (Seuns A – G) (April tot Julie 2011) (Dogters A tot C)
2. Vaaldriehoek Senior Seuns A April tot Julie Dogters A
3. Vaaldriehoek Junior Seuns A Augustus tot Oktober Dogters A
- Menlo Mixit Toernooi – 11 Maart tot 14 Maart 2011 Volkies:
- verloor Sasolburg 9-15
- verloor Wesvalia 9-19
- verloor Menlopark 9-19
- verloor Potch Gimnasium 9-20
- wen Garsfontein 20-0
Leerders verkies tot die Oos-Gauteng Hoërskolespan:
- Charmoné Nelson 0/15
- Bea Kim Persense 0/15
- Alison Ferguson 0/17
- Stewart Ferguson 0/18
- Nico Struwig 0/17
- Phillip Vermeulen
- Wouter du Toit
Alison speel teen Zimbabwe in April 2011.
Charmone en Bea Kim neem deel tydens April aan die Nasionale Interpro byeenkoms deel.
Leerders opgeneem in Oos-Gauteng tennisspanne om Oos-Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale tennistoernooi te Bloemfontein te verteenwoordig:
Leerders verkies tot D7 Tennisspanne om aan die Gauteng Tennis Kampioenskappe deel te neem:
Dogters 0/15:
Alison Ferguson, Charmoné Nelson, Mirna Coetsee, Chadene Langermann, Bea Kim Persence
Seuns 0/15
Dillan Davel, Kallie v.d. Merwe
Dogters 0/17
Michelle Vorster, Tharina du Plessis
Seuns 0/17
Stewart Ferguson, Nico Struwig, Landru Ehlers, Louis Reynolds
Leerders verkies tot die Gauteng Tennisspan om aan S.A. Sekondêre Skole Tennis Kampioenskappe deel te neem.
Stewart Ferguson, Nico Struwig, Alison Ferguson, Charmoné Nelson en Mirna Coetsee
Interhoër 2013

Trofees vir 1′ste plekke behaal:
Marna Heyman: o/14 Vryslag 50m en o/14 Borslag 50m
Francois van Niekerk: o/14 Vryslag 50m
Altus van Niekerk: o/14 Vlinderslag 50m
Trofees vir 2′de plekke behaal:
Armand Niewenhuizen: o/16 Vryslag 50m
Jacques Kruger: o/16 Borslag 50m
Mari Norwie: Ope Vryslag 50m
Altus van Niekerk: o/14 50m
Carine Smit: o/14 Rugslag 50m
Groen Medaljes: Swemmers wat plekke behaal tydens Interhoër:
Divan Howell (Swemkaptein)
Timone Perrin
CJ Human
Brandon Sandilandson
Alton Palmer
Zander Minnaar
Layton Scharneck
Michelle Perrin
Tamara Barnard
Monique Brits
Mathilda vd Merwe
Dalene Bezuidenhout
Michelle Daffue
Rooi Medaljes: Beginner swemmers wat Interhoër swem plekke behaal:
Mientie Botha
Stephan de Bruin
Pieter de Bruin
Vian
Marquerite Strydom

Rugby o/15B, o/16A en o/16B wen Valke Semi-finaal op Saterdag 15 Junie:
o/15B wen Hugenote 12 – 0
o/16B wen Driehoek 38 – 13
o/16A wen Transvalia 15 – 7
Die B- spanne speel in die finale Donderdag 20 Junie, en die A-span speel Saterdag 20 Julie in die finale.
Baie geluk aan die spanne en ons wens hulle baie sterkte toe.
Rugby o/15A , o/15B, o/16A & o/16B wen Valke Kwartfinaal:o/15A Wen Brandwag 38 – 5 o/15B Wen Hans Moore 26 -5 o/16A Wen Benoni High 45 – 0 o/16B Wen Elspark 17 -5 Die spanne speel Saterdag 15 Junie 2013 in die Semi-finale by die “Anker”.
FINALE PROGRAM
GROOT SKOLE: KWARTFINAAL: DR MALAN SATERDAG 8 JUNIE 2013
|
TYD
|
A-VELD
|
TYD
|
B-VELD
|
C-VELD
|
D-VELD
|
E-VELD
|
|
08:00-09:00
|
16A
Hugenote vs Dr Malan
|
08:00-09:00
|
15A
Transvalia vs Benoni High
|
15A
Hugenote vs Driehoek
|
16B
Volkies vs Ekspark
|
16B
Transvalia vs Hans Moore
|
|
09:00-10:00
|
16A
Transvalia vs Hans Moore
|
09:00-10:00
|
16A
Driehoek vs Brandwag
|
15A
Volkies vs Brandwag
|
14A
Dr Malan vs Hans Moore
|
15B
Hugenote vs Dr Malan
|
|
10:00-11:00
|
16A
Volkies vs Benoni High
|
10:00-11:00
|
2DE
Brandwag vs Driehoek
|
3DE
Transvalia vs Elspark
|
14A
Driehoek vs Brandwag
|
0/15B
Hans Moore vs Volkies
|
|
11:00-12:15
|
1STE
Brandwag vs Dr Malan
|
11:00-12:00
|
2DE
Transvalia vs Elspark
|
15A
Hans Moore vs Dr Malan
|
16B
Brandwag vs Driehoek
|
15B
Brandwag vs Driehoek
|
|
12:20-13:35
|
1STE
Driehoek vs Benoni High
|
12:00-13:00
|
2DE
Hugenote vs Hans Moore
|
14B
Hans Moore vs Transvalia
|
3DE
Benoni High vs Driehoek
|
14B
Dr Malan vs Brandwag
|
|
13:40-14:55
|
1STE
Hugenote vs Volkies
|
13:00-14:00
|
14A
Hugenote vs Volkies
|
3DE
Brandwag vs Dr Malan
|
|
|
|
15:00-16:15
|
1STE
Transvalia vs Hans Moore
|
14:00-15:00
|
2DE
Benoni High vs Dr Malan
|
|
|
|
2013-05-31. 1ste uitspeelrondte Valke:
|
SPAN
|
VOLKSKOOL
|
TEEN
|
HVH
|
|
|
O/14 A
|
wen
|
HTS Elspark
|
65
|
0
|
|
2’de
|
verloor
|
Hans Moore
|
20
|
10
|
|
1’ste
|
wen
|
HTS Elspark
|
39
|
12
|
Rugby uitslae Volkskool vs DR. Malan Rugbyliga 2013-05-25
| SPAN |
VOLKSKOOL |
DR. Malan |
| 1ste |
10 |
34 |
| 2de |
5 |
29 |
| O/16 A |
26 |
12 |
| O/15A |
22 |
5 |
| O/14A |
10 |
15 |
Rugby uitslae vs Driehoek Hoërskool 2013-05-18
| SPAN |
VOLKSKOOL |
Driehoek Hoërskool |
| 1ste |
15 |
71 |
| 2de |
0 |
48 |
| O/16 A |
11 |
6 |
| O/16B |
12 |
5 |
| O/15A |
57 |
5 |
| O/15B |
52 |
0 |
| O/14A |
12 |
30 |
Program: Super 12 Finale Dag. Saterdag 20 April 2013 by Dr. Malan SUPER 12 inligtingsbrief 2013
|
Tyd
|
A Veld
|
|
Tyd
|
B Veld
|
C Veld
|
D Veld
|
|
|
|
|
|
|
|
9h00
|
1ste Heidelberg vs Krugersdorp
|
11h00
|
|
0/15 Heidelberg vs Oosterlig
|
|
|
|
13h00
|
2de Heidelberg vs Roodepoort
|
|
0/14 Heidelberg vs Hans Moore
|
|
|
14h00
|
0/16 Heidelberg vs Hans Moore
|
|
|
Rugby vs President Sportprogram, Saterdag 13 April 2013 Hoër Volkskool vs President (Weg)
|
Tyd/Time
|
Veld A/Field A
|
Veld B/Field B
|
|
08:00
|
O/15 A
|
O/14 A
|
|
09:00
|
2nd Team
|
U/16 B
|
|
10:00
|
O/16 A
|
|
|
11:15
|
1’St Team
|
|
Rugby Toere Maart/April 2013: 1′ste Span – CERTI KAMP: 2 – 6 April 7′s – NABOOMSPRUIT: 21 -22 Maart Baie sterkte aan al die seuns wat op toer gaan. Super 12 vs Benoni High 19 Maart 2013 Rugby vs Benoni High Super 12 vs Dr Malan 16 Maart 2013 Rugby vs Dr Malan Super 12 vs Alberton 9 Maart 2013 Rugby vs Alberton Super 12 vs Elspark 2 Maart 2013 Rugby vs Elspark Rugbyprogram 2013 
NWU Vaal Super 12 finale gespeel te Hoërskool Dr Malan, 21 April 2012. 0/14 A wen 12 – 5 teen Hoërskool Vereeniging en eindig as Super 12 wenners.
0/15 A wen 7 – 0 teen Hoërskool Vereeniging en eindig as Super 12 wenners.
0/16 A en 19 – 12 teen Hoërskool Randburg en eindig 5de algeheel. 2de span wen 19 – 13 teen Hoërskool Benoni High en eindig 7de in reeks. 1ste span wen 10 – 6 teen Hoërskool Hans Moore en eindig 5de in reeks.
Rugbyprogram Saterdag 26 Mei 2012
|
RUGBYLIGA UITSLAE 2012
|
|
|
|
VOLKSKOOL
|
TRANSVALIA
|
BRANDWAG
|
HUGENOTE
|
HTS VEREENIGING |
|
|
14 A
|
7 – 20 [V]
|
19 – 0 [W]
|
5 – 22 [V]
|
|
|
|
14 B
|
0 – 26 [V]
|
12 – 7 [W]
|
5 – 5 [G]
|
|
|
|
15 A
|
10 – 12 [V]
|
14 – 3 [W]
|
1 – 17 [V]
|
|
|
|
15 B
|
7 – 15 [V]
|
22 – 12 [W]
|
6 – 29 [V]
|
|
|
|
16 A
|
5 – 52 [V]
|
5 – 19 [V]
|
14 – 20 [V]
|
|
|
|
3DE
|
10 – 43 [V]
|
7 – 10 [V]
|
6 – 48 [V]
|
|
|
|
2DE
|
5 – 53 [V]
|
7 – 31 [V]
|
3 – 49 [V]
|
|
|
|
1STE
|
0 – 60 [V]
|
12- 12 [G]
|
17 – 27 [V]
|
|
|
VOLKSKOOL VS HTS VEREENIGING TUIS 2/12/ 2012 Program kWARTFINAAL VALKE 2012 program Saterdag 09/06/2012 Semi finaal program Rugby Saterdag 16 Junie 2012 Baie geluk aan die onder veertien en vyftien rugbyspanne wat deurgedring het na die Valke finaal op 21 Julie 2012. Hierdie twee spanne is dan ook reeds daarna betrokke in die uitspele van die Beeldtrofee se reeks wedstryde
Valke-Finaal: Die O/14 A-span speel teen HTS Vereeniging en verloor 30-12. Die span het egter ten spyte van die verloor steeds gekwalifiseer om aan die Beeldreeks vir Grootskole deel te neem. Die span speel Saterdag 28 Julie tuis op Volkskool se velde teen Hoërskool Lichtenburg in die eerste rondte van die Beeldtrofee. Die wedstryd begin om 11 uur en alle belangstellendes word uitgenooi om die wedstryd te kom kyk.

0/14A Rugbyspan verloor in eindstryd, maar speel nog steeds in die Beeldreeks. Hulle speel Saterdag 28 Julie tuis teen H/S Lichtenburg in die eester rondte van die beeldtrofee
Die O/14A span wen hul eerste uitspeelwedstryd op 28 Julie en kwalifiseer sodoende vir die Kwartfinaal Saterdag 4 Augustus teen H/S Helpmekaar. Die wedstryd sal plaasvind op Helpmekaar se velde om 09:00
Die 0/15 A-span speel teen Hoërskool Transvalia en in ‘n harde stryd eindig die wedstryd gelykop 15 elk. Albei spanne speel ook verder in die Beeldreeks en met die skiet van die spreekwoordelike muntstuk word bepaal dat Volkskool die eerste been van die kompetisie sal volg en speel daarom op Saterdag 4 Augustus teen die wenners van H/S Linden en Noordwes.

0/15A Rugbyspan speel gelykop 15 elk teen H/S Transvalia, Neem aan die Beeldkompetisie deel op 4 Augustus 2012
@lantic 7′s Hoër Volkskool 15 Sept 2012 Poelindeling @lantic sewes 15 sept 2012 @lantic 7s Playing Schedule
VOLKIES by die Wanderers: SA vs Pakistan…!!!
https://www.facebook.com/CricketSouthAfrica?sk=wiki&rf=102160176492632
Dear Mr V/D Hyde,
I have just returned from the cricket and had the pleasure of sitting near the learners of “Volkies”. They made the South African victory that much more special. Their spirit, energy, and enthusiasm was wonderful. The relationship between students seemed to be unique, and their relationship to the public around them was harmonious and respectful.
While Hashim Amla and AB De Villiers might have piled on the runs, and Ryan Maclaren might have taken most of the wickets, the real winners of the day was your school, whose learners were the best advertisdment possible, of how a school should conduct itself on an outing.
They sang South African songs, they sang Volkies songs and they chanted our players names, they were no doubt instrumental in ensuring the Proteas won today.
With great admiration,
Wayne Sussman
Killarney, Johannesburg


























EERSTE LIGA 2012-NOORDVAAL LIGA
|
DATUM
|
|
| 18 /8 |
Smuts vs Volkskool(T) |
|
25/8
|
Vereeniging(T) vs Volkskool |
|
1/9
|
Driehoek(T) vs Volkskool |
|
8/9
|
Wenner 1(T) vs wenner van 2Naaswenner van 1 vs naaswenner van 2(T)No 3 van 1(T) vs no 3 van 2No 4 van vs no 4 van 2(T) |
|
15/9
|
Nuwe bepalings geld van hier af om res van die liga te voltooi |
|
13 Okt
|
Uitspeel teen Wesrand |
|
TWEEDE LIGA 2012
|
| |
| DATUM/ |
|
|
29 Aug
|
Vd Bijl(T) vs Volkskool |
|
5 Sept
|
Sasol vs Volkies(T) |
|
12 Sept
|
HTS C de Wet vs Volkskool(T) |
|
19 Sept
|
HTS Vereeniging(T) vs Volkskool |
|
26 Sept
|
Affies vs Volkskool(T) |
|
10 Okt
|
Drie Riviere vs Volkskool(T) |
|
17 Okt
|
Parys vs Volkskool(T) |
| 24 Okt |
Semi-finaal
|
| 31 Okt |
Finaal
|
Derde Liga 2012
| 29/8 |
Loslooitjie Volkskool |
| 5/9 |
Transvalia vs Volkskool(T) |
| 12/9 |
Riverside vs Volkskool(T) |
| 19/9 |
Villiers vs Volkskool(T) |
| 26/9 |
Suiderlig vs Volkskool(T) |
| 10/10 |
Gen Smuts vs Volkskool(T) |
| 17/10 |
Heilbron(T) vs VolkskoolRiverside(T) vs VilliersSuiderlig vs Transvalia(T)Loslooitjie Gen Smuts |
| 24/10 |
Semi Finaal |
| 31/10 |
Finaal |
|
O/15A – SATERDAGLIGA 2012 NOORDVAAL LIGA
|
|
DATUM
|
|
|
25 Aug
|
Affies(T) vs Volkskool |
|
1 Sept
|
Vereeniging vs Volkies(T) |
|
8 Sept
|
Driehoek vs Volkies(T) |
|
15 Sept
|
Wenner van A vs Wenner van BNaaswenner A vs Naaswenner van BNo 3 van A vs no 3 van BNo 4 van A vs no 4 van BNegende plek het loslooitjie |
| 20 Sept |
Nuwe bepalings vir die res van die liga sal verskaf word |
| 13 Okt |
Uitspeel teen Wesrand |
0/14 A & B LIGA 2012
|
|
DATUM
|
|
|
|
A-liga
|
B-liga
|
| 14/8 |
|
Loslooitjie Volkskool |
| 21/8 |
|
Anker (T)vs Volkskool |
| 28/8 |
Vereeniging(T) vs Volkskool |
Gen Smuts vs Volkskool(T) |
| 4/9 |
Transvalia vs Volkskool(T) |
Transvalia(T) vs Volkskool |
| 11/9 |
Driehoek(T) vs Volkskool |
HTS Cde Wet(T) vs VolkskoolRondte 2 |
| 18/9 |
HTS Vereeniging(T) vs Volkskool |
Loslooitjie Volkskool |
| 25/9 |
Dr Malan vs Volkskool(T) |
Anker vs Volkskool(T) |
| 9/10 |
Drie Riviere(T) vs Volkskool |
Gen Smuts(T) vs Volkskool |
| 16/10 |
Overvaal vs Volkskool(T) |
Transvalia vs Volkskool(T) |
| 23/10 |
SEMI-FINAAL 1vs 4 en 2 vs 3 |
HTS Cde Wet vs Volkskool(T) |
| 30/10 |
FINAAL |
Finaal 1 vs 2 |
O/15 B DONDERDAG – LIGA 2012
|
|
Kring 1 |
|
| 23/8 |
Loslooitjie Volkskool |
|
| 30/8 |
Affies(T) vs HTS SasolDriehoek vs Overvaal(T)Roshnee(T) vs VolkskoolLoslooitjie Transvalia |
|
| 6/9 |
Affies(T) vs OvervaalDriehoek(T) vs TransvaliaHTS Sasol(T) vs VolkskoolLoslooitjie Roshnee |
|
| 13/9 |
Affies(T) vs RoshneeDriehoek(T) vs HTS SasolTransvalia(T) vs VolkskoolLoslooitjie Overvaal |
|
| 20/9 |
Affies vs Transvalia(T)Driehoek vs Roshnee(T)Overvaal vs Volkskool(T)Loslooitjie HTS Sasolburg |
|
| 27/9 |
Affies vs Volkskool(T)HTS Sasol(T) vs RoshneeOvervaal(T) vs TransvaliaLoslooitjie Driehoek |
|
| 11/10 |
Driehoek vs Volkskool(T)HTS Sasol vs Transvalia(T)Overvaal(T) vs RoshneeLoslooitjie Affies |
|
| 18/10 |
SEMI-FINAAL |
|
| 25/10 |
FINAAL |
|
Die volgende SES seuns het die 0/15 VAALDRIEHOEK-KRIEKETSPAN GEHAAL

WIAN BRITZ [KAPT]; HENRY VAN ZYL; ZANE WILSON;KEEGAN J.v. RENSBURG;HANRO PIKE EN FRIKKIE LA GRANGE
DIE VOLGENDE DRIE SEUNS HAAL DIE 0/18 VAALDRIEHOEK-KRIEKETSPAN:


Die Eerste Krieketspan; geborg deur KFC
Franco Gericke behaal ‘n 2de plek in die seuns 16 -17 jaar in die onder 76 kg KUMITE divisie tydens die WKF (WORLD KARATE FEDERATION) byeenkoms op die 12de Februarie 2011. Hiermee kry hy sy Suid-Gauteng klere.
Eerste Netbalspan 2013:

Uitslae van die D7 Championships vir o/14:
Die o/14B span eindig eerste by die D7 Championships op 8 Junie 2013 by Dr Malan.
Die o/14C span eindig 3′de by die D7 Championships op 8 Junie 2013 by Dr Malan.
Uitslae van die liga finale:
Die 2de span het silver medaljes gekry hulle het 2de geëindig.
Baie dankie vir al die ondersteuning ons waardeer dit opreg!
Die O/14 B & C spanne speel Saterdag 8 Junie by Phoenix hoërskool hul finale.
SEDIBENG LIGA FINALE se uitslae:
|
SPAN
|
VOLKSKOOL
|
TEEN
|
|
FINALE LIGA POSISIE
|
|
O/16B
|
6
|
Gimmies
|
24
|
4de
|
|
O/16B
|
14
|
Overvaal
|
14
|
4de
|
|
O/17A
|
14
|
Driehoek
|
16
|
3de
|
|
O/17A
|
10
|
Transvalia
|
11
|
4de
|
|
2de
|
15
|
Driehoek
|
10
|
2de
|
|
2de
|
16
|
Gimmies
|
12
|
2de
|
|
1ste
|
15
|
Gimmies
|
24
|
3de
|
|
1ste
|
16
|
Driehoek
|
17
|
4de
|
Die program vir Vrydag 31 Mei 2013 en Saterdag 1 Junie 2013 se Netbal by Transvalia. O/16B speel Vrydag en Saterdag en die 1ste (O/19A) 2de (O/19B) en O/17 A & B speel Saterdag by Transvalia.
Program_1_Junie Finaal
Netbal uitslae VEREENIGING GIMNASIUM LIGA 2013-05-23
| SPAN |
VOLKSKOOL |
VEREENIGINGGIMNASIUM |
| 1ste |
29 |
32 |
| 2de |
10 |
24 |
| O/17A |
10 |
35 |
| O/17B |
6 |
38 |
| O/16 A |
9 |
28 |
| O/16B |
3 |
31 |
| O/15A |
6 |
41 |
| O/15B |
4 |
27 |
| O/15C |
4 |
25 |
| O/14A |
13 |
19 |
| O/14B |
16 |
18 |
| O/14C |
9 |
13 |
Die volgende dogters het Saterdag, 4 Mei aan die Gauteng 1ste Rondte proewe deelgeneem en is opgeneem in die span wat Saterdag 18 Mei aan die finale Gauteng proewe by EG Jansen deelneem:
Chantelle Meadon O/15 Riané Hough O/16
Netbal uitslae DRIEHOEK LIGA 2013-05-09
| SPAN |
VOLKSKOOL |
DRIEHOEK |
| 1ste |
23 |
17 |
| 2de |
20 |
14 |
| O/17A |
21 |
18 |
| O/17B |
0 |
23 |
| O/16 A |
11 |
12 |
| O/16B |
14 |
8 |
| O/15A |
16 |
25 |
| O/15B |
14 |
16 |
| O/15C |
10 |
17 |
| O/14A |
13 |
18 |
| O/14B |
17 |
14 |
| O/14C |
11 |
10 |
Netbal uitslae DR MALAN LIGA 2013-05-02
| SPAN |
VOLKSKOOL |
DR MALAN |
| 1ste |
23 |
17 |
| 2de |
23 |
11 |
| O/17A |
23 |
11 |
| O/17B |
12 |
6 |
| O/16 A |
19 |
12 |
| O/16B |
13 |
12 |
| O/15A |
8 |
24 |
| O/15B |
14 |
19 |
| O/15C |
10 |
14 |
| O/14A |
14 |
19 |
| O/14B |
23 |
8 |
| O/14C |
16 |
4 |
SUPER 12 FINALE se uitslae:
|
SPAN
|
VOLKSKOOL
|
TEEN
|
|
FINALE SUPER 12 POSISIE
|
|
O/14A
|
37
|
Krugersdorp
|
10
|
1ste
|
|
O/15A
|
9
|
Goudrif
|
22
|
6de
|
|
O/16A
|
9
|
Randburg
|
30
|
4de
|
|
O/17A
|
19
|
Krugersdorp
|
12
|
3de
|
|
1ste
|
12
|
Oosterlig
|
18
|
4de
|
HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG
NETBAL
WOENSDAG, 24 APRIL LIGA TEEN TRANSVALIA (Tuis)
&
SATERDAG, 27 APRIL SUPER 12 FINALE – DR MALAN (Weg)
Langs dié weg wil ek baie geluk sê aan Melanie Govendsamy, Anri de Jongh hierdie netbaldogters het eerste rondte O/18 Gauteng proewe gekry wat die 13 April by Hoërskool Randburg plaas gevind het. Ons wens hulle sterkte toe vir die finale Gauteng proewe wat op 27 April by Hoërskool Randburg plaasvind! Baie geluk ook aan die volgende netbaldogters: O/14: Thalita Coetzer & Leandri Willemse O/15: Chantelle Meadon, Mandisa Motaung & Kgomotso Mabitsela en O/16: Riané Hough, Refiloe Mabote & Batsetsana Mohari dié dogters het Maandag, 15 April aan D7 proewe deelgeneem wat plaasgevind het by Vereeniging Gimmies. Hulle het Maandag, 22 April aan Sedibeng proewe by Transvalia deelgeneem. Ons wag nog vir die uitslae.
Ek wil net onder u aandag bring dat ons Woensdag, 24 April teen Transvalia speel tuis en nie meer die 25ste April soos in die begin van die jaar se program nie.
Baie dankie aan elke netbaldogter wat Donderdag, 18 April teen Dr Malan gespeel het. Ons is BAIE trots op elke netbal Volkie! Baie geluk ook aan al die spanne wat gewen het.
Net ‘n paar reëlings wat ek aan u wil deurgee vir Woensdag 24 April 2013:
|
TYD
|
|
BAAN 1
|
BAAN 2
|
BAAN 3
|
BAAN 4
|
|
RONDTE 1:
14:30 – 15:05
|
SPAN
|
O/17 A
|
O/15 A
|
O/14 B
|
|
|
SKEIDSREGTER
|
A.Ferguson
|
E. Dalhouzie
|
W. Jacobs
|
|
|
RONDTE 2: 15:10 – 15:45
|
SPAN
|
2de
|
O/15 B
|
O/16 B
|
O/14 C
|
|
SKEIDSREGTER
|
T. van Schalkwyk
|
L. Le Clus
|
M. Kilian
|
N. Peens
|
|
RONDTE 3:
15:50 – 16:25
|
SPAN
|
O/16 A
|
O/14 A
|
O/15 C
|
O/17 B
|
|
SKEIDSREGTER
|
R. Cloete
|
N. Barnard
|
J. Jansen
|
M. Kilian
|
|
RONDTE 4:
16:30
|
SPAN
|
1ste
|
|
|
|
|
SKEIDSREGTER
|
C. Aucamp & A. Smit
|
|
|
|
NEEM KENNIS: Ons speel Woensdag by Hoër Volkskool en dogters moet asb. 2de pouse klaar aangetrek wees om tyd te bespaar en vinnig by die bane te kom en op te warm direk na skool.2-
2. Kleredrag reëls vir Woensdag 24 April & Saterdag 27 April:
- Volkie hemp.
- Netbalrompie @ R80-00 indien leerder nog nie rompie het nie.
- Wit netbalkouse waarop “Volkies Netbal” staan @ R30-00 per paar
- Bottelgroen “ski-pants” onder die rompie.
- Ordentlike sportbra of stywe bra om mee te speel.
- Hare wat lank is, moet vas wees met groen, wit of swart rekkie en haarknippies. GEEN los hare wat in die gesig hang nie!
- GEEN juwele nie!
- GEEN grimering nie!
- GEEN naellak nie.
- Naels mag nie oor die vingerpunte steek nie en móét skoon en kort geknip wees, anders mag ’n leerder nie die wedstryd speel nie (volgens netbalreëls)!
- GEEN tongring / naeltjiering nie! (is gevaarlik)
- Skoon netbaltekkies om wedstryd te speel!
- Slegs skoolsweetpak / bottelgroen “fleece” baadjies mag voor of na die wedstryd te gedra word. Die “fleece” baadjies kan @ R190 slegs by die afrigters bestel word tot einde Maart.
Net ‘n paar reëlings wat ek aan u wil deurgee vir Saterdag 27 April 2013:
|
Baan 1
|
Baan 2
|
Baan 3
|
Baan 4
|
|
1 vs 1
1ste & 2de plek
|
2 vs 2
3de & 4de plek
|
3 vs 3
5de & 6de plek
|
4 vs 4
7 de & 8ste plek
|
|
Rondte 1 (0/14A)
08H00
|
Heidelberg
|
Alberton
|
Dr. Malan
|
|
|
Krugersdorp
|
Oosterlig
|
Randburg
|
|
|
Rondte 2 (0/15A)
08H40
|
Dr. Malan
|
Alberton
|
Heidelberg
|
Elspark
|
|
Oosterlig
|
Randburg
|
Goudrif
|
Krugersdorp
|
|
Rondte 3 (0/16A)
09H20
|
Elspark
|
Heidelberg
|
Dr. Malan
|
Alberton
|
|
Goudrif
|
Randburg
|
Krugersdorp
|
Hans Moore
|
|
Rondte 4 (0/17A)
10H00
|
Alberton
|
Heidelberg
|
Dr. Malan
|
Elspark
|
|
Randburg
|
Krugersdorp
|
Oosterlig
|
Hans Moore
|
|
Rondte 5 (0/18A)
10H40
|
Alberton
|
Heidelberg
|
Dr. Malan
|
|
|
Krugersdorp
|
Oosterlig
|
Hans Moore
|
|
3. Alle busse vertrek Saterdag 06:00 vanaf die koshuis teerblad. Netbal dogters moet asb. betyds by Hoërskool Dr Malan wees om die nodige opwarming vooraf te doen. Sorg asb. dat u dogter 30min voor die wedstryd begin, rééds by die skool is! Dogters moet asb. luister wanneer die sirene blaas om vinnig en betyds na die wedstrydbane te beweeg!
4. Ons sien daarna uit om u as ouers / voogde daar langs die bane te sien! Dit beteken ongelooflik baie vir elke dogter wanneer hulle ouers / voogde hulle ondersteun. Neem asb. kennis dat dit professionele skeidsregters is wat blaas. Hou asb. alle kommentaar vir u self om ongemak vir u kind en die res van die span te vermy. Onthou ons is almal mense en kan ‘n fout maak….
Netbalgroete
Elmarie Hough
NETBALORGANISEERDER
083 293 7957
Netbal uitslae teen Hoërskool Overvaal 18 April 2013
| Span |
Uitslag |
| o/14 A |
Wen 18 – 9 |
| o/14 B |
Wen 17 – 16 |
| o/14 C |
Wen 23 – 5 |
| o/15 A |
Wen 16 – 3 |
| o/15 B |
Wen 20 – 6 |
| o/15 C |
Wen 16 – 3 |
| o/16 A |
Verloor 31 – 14 |
| o/16 B |
Verloor 11 – 2 |
| o/17 A |
Wen 24 – 5 |
| 1’ste Span |
Wen 34 – 21 |
| 2’de Span |
Verloor 23 – 16 |
Netbal vs President
Sportprogram vir Saterdag 13 April 2013.
Hoër Volkskool vs President (Weg)
|
Tyd/Time
|
Baan/Court 1
|
Baan/Court 2
|
Baan/Court 3
|
|
08:00
|
1’ste Span
|
|
|
|
08:50
|
2’nd Team
|
U/15A
|
U/14B
|
|
09:30
|
o/16A
|
o/15B
|
|
|
10:10
|
u/16B
|
U/14A
|
|
Netbal inligting: Toere Maart/April 2013
Die 1′ste netbalspan vlieg die 29′ste Maart – 3 April 2013 na George vir ‘n Prestige toernooi te Carpe Diem. 24 Spanne waarvan Afrikaans Meisies, Noordheuwel, Kemptonpark, Paarl Gimnasium net ‘n paar is om van te noem.
Volkskool speel in Pool D teen: Jim Fouché, Belville, Afrikaans Meisies, Stoffberg en Potch Gimmies.
Elke dag word daar drie wedstryde gespeel en die finale die oggend voor Volkies terug vlieg.
Dan rus die span net een dag en vertrek dan weer die 5′de April vir die NWU-Pukke toernooi te Potchefstroom, en is weer terug in Heidelberg die 6′de April.
Baie strerkte en voorspoed vir die dogters en al die ander spanne wat ook deelneem aan toernooie gedurende die vakansie.
1′ste Netbalspan Toer na George: 29 Maart – 3 April
o/15 en o/14 Toer na Sun City: 20-22Maart
Netbal uitslae teen BENONI HIGH
Netbal uitslae teen DR MALAN
NETBAL kennisgewing vir Wedstryd 16 Maart 2013
Letter arrangements Super 12 16 March 2013
SUPER 12 NETBAL – 17 18 Maart 2013
Super 12 vs Alberton (Tuis)
Netbal uitslae teen ALBERTON

NETBAL kennisgewing vir Wedstryd 9 Maart 2013
Super 12 Letter 9 March 2013 arrangements
Super 12 vs Elspark 2013
Netbal vs Elspark
netbal brief 2013 – 1
Netball info letter 2013 – 1
BELANGRIKE NETBAL DATUMS 2013
| 15 |
Februarie |
Officials CV – Henriëtte Fowls deur faks |
| 19 |
Februarie |
Rules exam – Suikerbos (14:30) Gerda Greyling |
| 22 |
Februarie |
Regional Coaching – Level 1 (beginners) Meyerton Primary 14:30 |
| 23 |
Februarie |
Regional Coaching – Level 1 (beginners) Meyerton Primary 14:30 |
| 2 |
Maart |
Super 12 Elspark (Weg) |
| 9 |
Maart |
Super 12 Alberton (Tuis) |
| 16 |
Maart |
Super 12 Dr Malan (Tuis) |
| 19 |
Maart |
Super 12 Benoni (Tuis) |
| 4 |
Maart |
Practical Beginners Umpire Course – Suikerbosrand 14:30 |
| 5 |
Maart |
Practical Beginners Umpire Course – Suikerbosrand 14:30 |
| 11 |
Maart |
D7 Trials U/17 & U/18 – Vereeniging Gimmies 14:30 |
| 11 |
Maart |
D7 Gradering (C en hoer)- Vereening Gimmies 14:30 |
| 12 |
Maart |
D7 Beginners gradering – Suikerbos 14:30 |
| 18 |
Maart |
Sedibeng Trials U/17 & U/18 – Transvalia 14:30 |
| 18 |
April |
Liga Overvaal (Weg) |
| 25 |
April |
Liga Transvalia (Weg) |
| 13 |
April |
Super 12 President (Weg) |
| 20 |
April |
Super 12 Fianale (Weg) |
| 13 |
April |
GSS Trials U/17 & U/18 – 13:00 |
| 15 |
April |
D7 Trials U/14 & U/15 & U/16 – Vereeniging Gimmies 14:30 |
| 17 |
April |
D7 Rule Exam – Suikerbos 14:30 |
| 22 |
April |
Sedibeng Trials U/14 & U/15 & U/16 – Transvalia 14:30 |
| 27 |
April |
GSS U/17 & U/18 – 13:00 |
| 2 |
Mei |
Liga Dr Malan (Tuis) |
| 9 |
Mei |
Liga Driehoek (Weg) |
| 23 |
Mei |
Liga Vereeniging Gimnasium (Weg) |
| 4 |
Mei |
GSS Trials U/14 & U/15 & U/16 |
| 18 |
Mei |
GSS Trials U/14 & U/15 & U/16 |
| 1 |
Junie |
Sedibeng Finale – by Hoërskool Transvalia |
| 4 |
Junie |
Inter Regional Dev (U/16 & U/17 & U/19) |
| 7 |
Junie |
D7 Champs (Merit and Development U/14 & U/15) |
| 14 |
Junie |
Sedibeng Champs (Merit and Development U/14 & U/15) |
| 15 |
Junie |
GSS S/S (U/16, U/17 & U/19) |
| 21 |
Junie |
GSS Oefening |
| 28 |
Junie |
GSS Camp |
| 29 |
Junie |
GSS Camp |
| 30 |
Junie |
GSS All Ages – Port Edward |
| 1 |
Julie |
GSS All Ages – Port Edward |
| 2 |
Julie |
GSS All Ages – Port Edward |
| 3 |
Julie |
GSS All Ages – Port Edward |
| 4 |
Julie |
GSS All Ages – Port Edward |
| 19 |
Julie |
GSS Camps (U/14 & U/15) |
| 20 |
Julie |
GSS Camps (U/14 & U/15) |
| 2 |
Augustus |
SASN S/S (U/16, U17 & U/19) |
| 3 |
Augustus |
SASN S/S (U/16, U17 & U/19) |
| 4 |
Augustus |
SASN S/S (U/16, U17 & U/19) |



Hokkie vs Dinamika 2013-05-30
| SPAN |
VOLKSKOOL |
Dinamika |
| 1ste |
4 |
0 |
| 2de |
2 |
0 |
| O/16 |
3 |
0 |
| O/15 |
3 |
1 |
| O/14 |
2 |
0 |
Ons eerste hokkiespan speel op 7 Mei teen Alberton H/S en wen met 5 doele teen 1

Ons eerste span wen hulle liga-wedstryd met 5 doele teen 1
Hokkie vs Alberton High 23/05/2013
| SPAN |
VOLKSKOOL |
Alberton High |
| 1ste |
4 |
0 |
| 2de |
6 |
0 |
| O/16 |
8 |
0 |
| O/15 |
2 |
1 |
| O/14 |
3 |
0 |
Hokkie vs Alberton Hoër 09/05/2013
| SPAN |
VOLKSKOOL |
Alberton Hoër |
| 1ste |
5 |
1 |
| 2de |
4 |
1 |
| O/16 |
2 |
0 |
| O/15 |
4 |
0 |
| O/14 |
2 |
0 |
Hokkie vs Edenglen High 25/04/2013:
| SPAN |
VOLKSKOOL |
Edenglen High |
| 1ste |
5 |
0 |
| 2de |
4 |
0 |
| O/16 |
4 |
0 |
| O/15 |
10 |
0 |
| O/14 |
4 |
0 |
Finale Dag Saterdag 20 April By Dr. Malan

Hokkie vs President
Sportprogram, Saterdag 13 April 2013
Hokkie: NWU SUPER 12 FINAAL
VELD A
|
|
TYD
|
SPAN
|
Plekke
|
SKOOL
|
SKOOL
|
Skeidsregter
|
Tegniese Tafel
|
|
1
|
08:00 – 09:00
|
O/16A
|
1-2
|
Volkskool
|
Randburg
|
D. Marx
|
I. Strydom
|
|
7
|
14:55 – 16:00
|
1ste
|
1-2
|
Volkskool
|
KHS
|
F. Beukes
|
I. Strydom
|
VELD B
|
|
TYD
|
SPAN
|
Plekke
|
SKOOL
|
SKOOL
|
Skeidsregter
|
Tegniese Tafel
|
|
7
|
14:00 – 14:55
|
2DE
|
1-2
|
Volkskool
|
Oosterlig
|
R. van Sitterd
|
I. Strydom
|
VELD C
|
|
TYD
|
SPAN
|
Plekke
|
|
SKOOL
|
SKOOL
|
Skeidsregter
|
Tegniese Tafel
|
|
3
|
10:00 – 10:55
|
O/15A
|
1-2
|
|
Volkskool
|
KHS
|
R. van Sitterd
|
I. Strydom
|
VELD D
|
TYD
|
SPAN
|
Plekke
|
|
SKOOL
|
SKOOL
|
Skeidsregter
|
Tegniese Tafel
|
|
5
|
12:00 – 12:55
|
O/14A
|
1-2
|
|
Volkskool
|
Oosterlig
|
F. Beukes
|
B. Coetzee
|
Hoër Volkskool vs President (Weg)
|
Tyd/Time
|
Veld A/Field A
|
Veld B/Field B
|
|
08:00
|
O/16 A
|
O/14 A
|
|
09:00
|
2nd Team
|
U/15A
|
|
10:00
|
1’STE Span
|
|
Hokkie Toere Maart/April 2013:
1′ste Span – Potchefstroom: 20 – 24 Maart
Wedstryde vir 21/03/2013
Volkskool wen met 5 doele teen 0 teen HS LYDENBURG
Volkskool wen teen Grace 1-0
Wedstryde vir 22/03/2013
14:45 op Fanie du Toit B veld teen Aliwal Noord Hs Volkskool wen 2-1
16:15 op Fanie du Toit B veld teen Lichtenburg 2. Volkskool wen 2-1
Wedstryde op 23/03/2013
14:45 op Fanie du Toit teen Potch Girls High. Volkskool wen 2-0
20:15 Astro 1 teen HS ZASTRON. HVH WEN 9-0
24/03/2013
08:45 Fanie du Toit HVH vs WELKOM GIMNASIUM
2′de Span – Pongola: 20 – 24 Maart
o/16 – Pretoria: 25 – 27 Maart
o/15 – TUT: 22 – 23 Maart
o/14 – TUT: 22 – 23 Maart
Baie sterkte aan al die spelers wat op toer gaan!
Hokkie vs Elspark
NWU SUPER 12 UITSLAE 2013
HVH vs HTS ELSPARK: 02/03/13
| SPAN |
HVH |
OPPONENT |
| 1STE |
7
|
0
|
| 2DE |
8
|
0
|
| 16 A |
5
|
0
|
| 15 A |
7
|
0
|
| 14 A |
7
|
0
|
HVH VS ALBERTON: 09/03/1
| SPAN |
HVH |
OPPONENT |
| 1STE |
8 |
0 |
| 2DE |
3 |
0 |
| 16 A |
7 |
0 |
| 15 A |
8 |
0 |
| 14 A |
3 |
0 |
|
|
|
HVH vs DR. MALAN : 16/03/13
| SPAN |
HVH |
OPPONENT |
| 1STE |
3 |
0 |
| 2DE |
6 |
0 |
| 16 A |
3 |
1 |
| 15 A |
3 |
1 |
| 14 A |
2 |
2 |
HVH vs BENONI HIGH : 19/03/13
| SPAN |
HVH |
OPPONENT |
| 1STE |
4 |
0 |
| 2DE |
4 |
0 |
| 16 A |
9 |
0 |
| 15 A |
6 |
0 |
HVH vs HOëRSKOOL PRESIDENT: 13/04/13
| SPAN |
HVH |
OPPONENT |
| 1STE |
|
|
| 2DE |
|
|
| 16 A |
|
|
| 15 A |
|
|
| 14 A |
|
|
NWU Vaal Super 12 finale te Hoërskool Dr Malan, 20 April 2013.
NWU-VAAL SUPER 12
HOKKIE-PROGRAM: FINAAL
SATERDAG 20/04/2013
VELD A
| |
TYD |
SPAN
|
Plekke |
SKOOL |
SKOOL |
| 1 |
08:00 – 09:00 |
O/16A |
1
|
Volkskool |
Randburg |
| 2 |
09:05 – 10:10 |
1ste |
6
|
President |
Hans Moore |
| 3 |
10:15 – 11:20 |
1ste |
5
|
Elspark |
Goudrif |
| 4 |
11:25 – 12:30 |
1ste |
4
|
Benoni High |
Randburg |
| 5 |
12:35 – 13:40 |
1ste |
3
|
Roodepoort |
Alberton |
| 6 |
13:45 – 14:50 |
1ste |
2
|
KHS |
Dr. Malan |
| 7 |
14:55 – 16:00 |
1ste |
1
|
Volkskool |
Oosterlig |
VELD B
| |
TYD |
SPAN
|
SKOOL |
SKOOL |
| 1 |
08:00 – 08:55 |
2DE |
Randburg |
Dr. Malan |
| 2 |
09:00 – 09:55 |
O/16A |
Benoni High |
Hans Moore |
| 3 |
10:00 – 10:55 |
O/16A |
Elspark |
Roodepoort |
| 4 |
11:00 – 11:55 |
O/16A |
President |
Goudrif |
| 5 |
12:00 – 12:55 |
O/16A |
KHS |
Alberton |
| 6 |
13:00 – 13:55 |
O/16A |
Oosterlig |
Dr. Malan |
| 7 |
14:00 – 14:55 |
2DE |
Volkskool |
Oosterlig |
| 8 |
15:00 – 15:55 |
2DE |
KHS |
Alberton |
VELD C
| |
TYD |
SPAN
|
SKOOL |
SKOOL |
| 1 |
08:00 – 08:55 |
2DE |
Benoni High |
Goudrif |
| 2 |
09:00 – 09:55 |
O/15A |
Alberton |
Goudrif |
| 3 |
10:00 – 10:55 |
O/15A |
Volkskool |
KHS |
| 4 |
11:00 – 11:55 |
O/15A |
Elspark |
Oosterlig |
| 5 |
12:00 – 12:55 |
O/15A |
Dr. Malan |
Randburg |
|
|
|
|
|
VELD D
|
TYD |
SPAN
|
SKOOL |
SKOOL |
| 1 |
08:00 – 08:55 |
O/14A |
Hans Moore |
Elspark |
| 2 |
09:00 – 09:55 |
O/14A |
Goudrif |
Alberton |
| 3 |
10:00 – 10:55 |
O/14A |
Randburg |
Benoni High |
| 4 |
11:00 – 11:55 |
O/14A |
Krugersdorp |
Dr. Malan |
| 5 |
12:00 – 12:55 |
O/14A |
Volkskool |
Oosterlig |
|
|
|
|
|
TUISBYEENKOMS – 25 Januarie 2013
|
Plek
|
Skool
|
Puntestand
|
|
1ste
|
Hoër Volkskool Heidelberg
|
|
|
2de
|
Hoërskool Dr Malan
|
|
|
3de
|
Hoërskool Brandwag
|
|
Dogters – 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Mintie-Louise Botha |
800m |
2:51.45min |
| Eloise du Plessis |
1500m |
5:42.22min |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Marnie van Niekerk |
Diskus |
18.89m |
| Maryke Potgieter |
Spiesgooi |
27.15m |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Bianca Zwart |
Verspring |
4.56m |
| Riane Hough |
Hoogspring |
1.40m |
| Maryke Moller |
100m |
13.72sek |
|
100m Hekkies |
17.87sek |
|
200m |
28.65sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Alicia Kruger |
Diskus |
26.86m |
| Linné Groenewald |
400m Hekkies |
71.71sek |
|
100m |
13.64sek |
|
100m Hekkies |
17.47sek |
|
400m |
62.43sek |
| Karina Kruger |
800m |
2:52.56min |
|
1500m |
6:35.31min |
| Anke Nel |
Gewigstoot |
9.29m |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Charleen Jackson |
Driesprong |
9.61m |
|
Hoogspring |
1.45m |
| Lelanie de Wet |
Diskus |
25.95m |
| Charlene Black |
3000m |
13:38.92miin |
Seuns- 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Karabo Maliosane |
Verspring |
5.3m |
| Gian de Waal |
800m |
2:28.77min |
|
400m |
64.91sek |
| Juandré Derickson |
200m |
27.13sek |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Luke van Houtte |
Hoogspring |
1.6m |
| Hennie Harmse |
Spiesgooi |
47.53m |
|
Gewigstoot |
15.42m |
|
Diskus |
46.04m |
| Albert Brits |
300m Hekkies |
44.37sek |
| Lordwick Kgatle |
100m |
12.07sek |
|
400m |
57.35sek |
| Ngoake Kgatle |
Verspring |
5.75m |
| Ben Moloi |
200m |
24.77sek |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Wian van Niekerk |
800m |
2:11.54min |
|
1500m |
4:43.67min |
| Gerhard Smit |
110m Hekkies |
14.96sek |
| Mbongeni Nthuli |
100m |
11.69sek |
|
200m |
23.62sek |
|
400m |
53.09sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Vincent Willemse |
Hoogspring |
1.73m |
|
Driesprong |
12.11m |
| Mpho Masondo |
100m |
11.33sek |
|
200m |
23.00sek |
|
400m |
51.87sek |
| Vincent Mabele |
1500m |
4:40.78min |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Sederick Rooi |
3000 m |
10:16.92min |
|
800m |
2:09.44min |
|
1500m |
4:49.03min |
| Kallie van der Merwe |
100m |
11.50sek |
|
110m Hekkies |
15.60sek |
|
200m |
22.93sek |
| Andro Vosloo |
Spiesgooi |
57.10m |
| Algehele 1ste plekke verwerf |
56 |
| Algehele 2de plekke verwerf |
45 |
| Algehele 3de plekke verwerf |
50 |
|
|
|
|
HOëRVOLKSKOOL PRESTEER IN DIE TOP-TIEN BYEENKOMS
Ons top atlete het Woensdag 30 Januarie 2013 deelgeneem aan die Top-Tien byeenkoms by Hoërskool Hoogenhout te Bethal waar ons teen 37 skole deelgeneem het en 11de geeïndig het.
Die volgende leerders het 1ste plekke behaal:
Linné Groenewald:
- 400m hekkies met ‘n tyd van 69.80sek en het 792 punte behaal.
Mbongeni Ntuli
- 400m met ‘n tyd van 53.40sek en het 740 punte behaal.
Mpho Masondo
- 100m met ‘n tyd van 11.00sek en het 812 punte behaal.
Andro Vosloo
- Spiesgooi met ‘n afstand van 53.65m en het 680 punte behaal.
Die volgende leerders het 2de plekke behaal:
Hennie Harmse
- Diskus met ‘n afstand van 45.93m en het 715 punte behaal.
- Gewigstoot met ‘n afstand van 14.11m en het 673 punte behaal.
Mbongeni Ntuli
- 200m met ‘n tyd van 24.50sek en het 656 punte behaal.
Gerhardt Smit
- 110m hekkies met ‘n tyd van 15.20sek en het 793 punte behaal.
Mpho Masondo
- 400m met ‘n tyd van 53.10sek en het 735 punte behaal.
Baie dankie aan elke leerder wat deelgeneem het en ons wens julle sterkte toe met die res van die atletiekseisoen. ‘n Besondere dankie aan die organiseerders van hierdie byeenkoms en al die betrokke partye wat ‘n deel gehad het om hierdie suksesvolle dag te laat plaasvind.
Volkiegroete
Atliekbyeenkoms: 1 Februarie 2013 Evander te Secunda
|
Plek
|
Skool
|
Puntestand
|
|
1ste
|
Hoër Volkskool Heidelberg
|
758
|
|
2de
|
Hoëskool Volkrust
|
680
|
|
3de
|
Hoërskool Kriel
|
421
|
|
4de
|
Hoërskool Evander
|
374
|
|
5de
|
Highveld Park
|
362
|
|
6de
|
Balfour
|
176
|
Dogters – 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Mintie-Louise Botha |
800m |
2.46.90min |
|
1500m |
5.47.40min |
| Claudine Pretorius |
100m |
14.30sek |
|
Verpring |
4.50m |
| Shane Olwage |
90m hekkies |
17.40sek |
| Monja Holtzhausen |
300m hekkies |
55.30sek |
| Neriese Sardinah |
Hoogspring |
1.33m |
| Claire Geldenhuys |
Diskus |
18.33m |
|
Spiesgooi |
20.72m |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Maryke Potgieter |
Spiesgooi |
28.80m |
| Bernice Borcherds |
Hoogspring |
1.40m |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Bianca Zwart |
Verspring |
4.40m |
| Riane Hough |
Hoogspring |
1.42m |
| Maryke Moller |
100m |
13.90sek |
|
100m Hekkies |
17.50sek |
|
200m |
28.70sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Alicia Kruger |
Diskus |
25.67m |
| Linné Groenewald |
400m Hekkies |
72.80sek |
|
100m Hekkies |
16.40sek |
|
400m |
64.35sek |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Charleen Jackson |
Driesprong |
09.13m |
| Lelanie de Wet |
Diskus |
24.05m |
| Melonie Govindsamy |
100m |
13.80sek |
| Melanie Govindsamy |
200m |
28.40sek |
Seuns- 1ste Plekke
O/14
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Gian de Waal |
800m |
2.31min |
O/15
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Luke van Houtte |
Hoogspring |
1.70m |
| Hennie Harmse |
Spiesgooi |
48.87m |
|
Gewigstoot |
14.89m |
| Ngoake Kgatle |
400m |
57.60sek |
| Keagan Janse van Rensburg |
800m1500m |
2.16.10min4.57.50min |
O/16
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Wian van Niekerk |
1500m |
4.39.60min |
| Gerhard Smit |
110m hekkies |
15.70sek |
|
400m hekkies |
62.60sek |
| Mbongeni Nthuli |
100m |
11.80sek |
|
200m |
23.50sek |
|
400m |
52.40sek |
O/17
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Vincent Willemse |
Driesprong |
12.30m |
|
110m hekkies |
16.50sek |
| Mpho Masondo |
100m |
11.50sek |
|
200m |
23.30sek |
|
400m |
52.40sek |
O/19
| Naam |
Item |
Afstand/ Tyd |
| Andro Vosloo |
Spiesgooi |
51.57m |
| Divan Barkhuizen |
800m |
1.58.50min |
| Algehele 1ste plekke verwerf |
44 |
| Algehele 2de plekke verwerf |
33 |
| Algehele 3de plekke verwerf |
32 |
|
|
|
|
Interhoër 23 Februarie 2013 te Sasolburg. Vanaf 08:00 – 17:00. Bespreek asseblief vroegtydig u kaartjies by die skool.
Volwassenes: R20.00 met bespreking kinders: R10.00 met bespreking (Laerskool en leerders nie in ons skool)













ATLETIEK – 2012
Interhuis 2012:
Nuwe rekords:
Seuns 0/14 Verspring: Johan van der Merwe 5.86m
Dogters 0/16 hekkies: Linné Groenewald 69.86 sekondes
Seuns 0/19 100m: Stiaan van der Hyde verbeter ‘n rekord wat van 1992 af staan met sy tyd van 10.78s
Hoër Volkskool Heidelberg
Atletiekverslag 27/01/2012
- Deelnemende skole: Hoërskool Standerton, Hoërskool Genl. Hertzog, Hoër Volkskool Heidelberg
- Standerton 1ste plekke 72 2de plekke 67 3de plekke 45
- Volkskool 1ste plekke 44 2de plekke 40 3de plekke 55
- Hertzog 1ste plekke 21 2de plekke 28 3de plekke 37
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 2de algeheel.
Volkskool se 5 beste prestasies (volgens ASA puntetabel vir seuns en dogters):
Seuns:
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 200m (21.70s) 794 punte
- Johan van der Merwe /14 1ste in 100m hekkies (15.10s) 766 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 100m (10.80s) 758 punte
- H. Harmse /14 1ste in Diskus (39.06m) 756 punte
- A. Britz /14 3de in 300m hekkies 720 punte
Dogters:
- Linné Groenewald /16 1ste in 400m hekkies (67.00s) 822 punte
- Marlie van Niekerk /14 2de in gewigstoot (9.55m) 819 punte
- Anke Nel /16 2de in gewigstoot (9.97m) 797 punte
- Alison Ferguson /17 1ste in gewigstoot (10.25m) 795 punte
- Charmoné Nelson /16 3de in gewigstoot (9.83m) 790 punte
Welgedaan aan alle seuns en dogters wat na Standerton gereis het. Dit was sekerlik een van die byeenkomste met die grootste verteenwoordiging van Volkskoolatlete in ‘n baie lang tyd.
Atletiekverslag 01/02/2012
Top 10 byeenkoms te Bethal
Deelnemende skole: 35 skole
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 12de algeheel.
Baie geluk aan Stiaan van der Hyde wat aangewys is as die beste naelloop-atleet van die byeenkoms.
Atletiekverslag 03/02/2012
Byeenkoms te Heidelberg
Deelnemende skole: Hoër Volkskool Heidelberg, Hoërskool Brandwag, Hoërskool Dr Malan en Hoërskool Dinamika
Finale puntestand:
- Volkskool 1039.5 punte
- Brandwag 776.5 punte
- Dr Malan 590.5 punte
- Dinamika 538.5 punte
- Volkskool 1ste plekke 64 2de plekke 52 3de plekke 31
- Brandwag 1ste plekke 29 2de plekke 33 3de plekke 44
- Dinamika 1ste plekke 23 2de plekke 21 3de plekke 30
- Dr Malan 1ste plekke 21 2de plekke 31 3de plekke 30
Hoër Volkskool Heidelberg eindig 1ste algeheel.
Volkskool se 5 beste prestasies (volgens ASA puntetabel vir seuns en dogters):
Seuns:
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 200m (21.54s) 845 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 100m (10.76)* 834 punte
- Stiaan van der Hyde /19 1ste in 400m (51.22s) 773 punte
- Johan van der Merwe /14 1ste in 100m hekkies (16.31s)* 746 punte
- Stefan Fourie /19 1ste in 110m hekkies (16.29s) 723 punte
Dogters:
- Natasha Kotzee /16 1ste in 100m (12.51s)* 814 punte
- Marlie van Niekerk /14 2de in gewigstoot (9.53m) 801 punte
- Natasha Kotzee /16 1ste in 200m (26.40s) 792 punte
- Alison Ferguson /17 3de in gewigstoot (10.65m) 792 punte
- Anke Nel /16 2de in gewigstoot (10.10m) 785 punte
(*)Drie nuwe rekords aan Hoër Volkskool Heidelberg:
- Stiaan van der Hyde 10.76s in seuns /19 100m
- Johan van der Merwe 16.31s in seuns /14 100m hekkies
- Natasha Kotzee 12.51s in dogters /16 100m
Welgedaan aan alle atlete wat deelgeneem het. Hoër Volkskool is weer besig om ‘n atletiekreus te word te danke aan julle! ‘n Spesiale word van dank aan die organiseerders van die byeenkoms – Mnr Loutjie Dalhouzie, Mev Elaine Dalhouzie en Mnr Alwyn Burger. Jul samewerking en motivering van die atlete het die byeenkoms ‘n reuse sukses gemaak!
Die volgende atlete is gekies om aan die SA Skole en ASA kampioenskappe vanaf 29 Maart 2012 te Herman Immelmanstadion deel te neem:
Stiaan van der hyde 100m & 200m
Gustav Maritz Gewigstoot
Stefan Fourie 400m Hekkies
Fanie Gouws 800m
Charleen Jackson Hoogspring
Linne Groenwald 10m Hekkies & 400m Hekkies
Natasha Kotzee 100m& 200m
Andro Vosloo Spiesgooi
INTERHOëR ATLETIEK TE SASOLBURG
25 Februarie 2012
Deelnemende skole: H.T.S. Vereeniging, Hoërskool Vereeniging, Volkskool, Overvaal, Generaal Smuts, Dr. Malan en Riverside.
Volkskool se span bestaan uit 149 atlete:
16 – 0/14 Dogters
10 – 0/14 Seuns
17 – 0/15 Dogters
14 – 0/15 Seuns
14 – 0/16 Dogters
16 – 0/16 Seuns
14 – 0/17 Dogters
17 – 0/17 Seuns
16 – 0/19 Dogters
15 – 0/19 Seuns
Finale Uitslag: Punte:
1. H.T.S. Vereeniging 867
2. Hoërskool Vereeniging 807
3. Volkskool 780
4. Overvaal
5. Generaal Smuts
6. Dr. Malan
7. Riverside
Daar word 16 seuns en 14 dogters gekies vir die V.M.H.A.A.B . span om aan die D7 Kampioenskappe deel te gaan neem:
Dogters:
Janke Burger – Hoogspring
Riane Hough – Hoogspring
Cecilia Nel – Diskus
Linne Groenewald – 400m H, 100m H
Charleen Jackson – Driesprong, Hoogspring
Kyla Kok – Hoogspring
Bianca Zwart – Verspring
Jenique Willemse – Gewigstoot
Natasha Kotzee – 100m, 200m, Verspring
Limeri de Villiers – 800m
Melissa Smith – Diskus
Maryke Moller – 90m H
Arina Breytenbach – 100m
Dominique Haramis – 100m H
Seuns:
Nikki Botha – Gewigstoot
Kallie van der Merwe – 400m H, Hoogspring, 110 m H
Stephan Fourie – 400m H, 110 m H
Gustav Maritz – Gewigstoot
Ngoake Kgatle – 300m H
Johan van der Merwe – Verspring, 100m, 100m H
Jan Kotze – 3000m, Spiesgooi, 1500m
Tiaan Beetge – Hoogspring
Hennie Harmse – Diskus
Stiaan van der Hyde – 100m, 200m, 400m
Stiaan Marais – 800m
Fanie Gouws -800m, 1500m
Andro Vosloo – Spiesgooi
Gerhard Smit – 110 m H
Rikus Smit – 110 m H
Cedric rooi – 1500m
Die volgende leerders is op die D7 Kampioenskappe verkies tot die D7 span:
Janke Burger
Ludick Nel
Kallie van der Merwe
Stephan Fourie
Linne Groenewald
Gustav Maritz
Charleen Jackson
Johan van der Merwe
Hennie Harmse
Jan Kotze
Natasha Kotzee
Stiaan van der Hyde
Fanie Gouws
Limeri de Villiers
Andro Vosloo
Melissa Smith
Tydens die Distrik-Kampioenskappe waar daar baie strawwe kompetisie was, word slegs Stiaan van der Hyde verkies tot die Gauteng span wat die 29,30 en 31 ste Maart te Herman Immelman stadion in Germiston aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Hy gaan die span in die 100m en 200m Seuns 0/19 verteenwoordig.
|
Vinknes 24 April 2013
‘n Geleentheid waar Volkies hul talent deur sang, drama of dans kan uit leef! ‘n Tema(Kitch en Kômmen) gee flair (?) aan die geleentheid.





Eendjie in die koeldrankbeker!?
Al die aktiwiteite op kultuurgebied resorteer onder ‘n kultuurhoof en die Beheerliggaam se portefeulje: Kultuur. Die kultuurhoof is Mnr. Jan van Heerden en Me. Marè Gericke beklee die kultuurportefuelje. Die struktuur behels dat ‘n komitee, redaksie of persoon in beheer is van ‘n aktiwiteit. Die kultuuraktiwiteite is die volgende:
- Orpheum-koor
- Redenaars
- Die volgende leerders het onlangs aan die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem
- Megan Holm
- Marina Joubert
- Antionette Weerheim
- Almaro de Villiers
- D Bouwes
Seniors
- Candice Gericke
- Almaré Swartz
- Marie Weerheim
- Juane van der Merwe
- Adri Cronje
Die volgende kinders het deurgedring na die volgende rondte wat Vrydag 11 Mei 2012 by Noordwes Kampus Vanderbiljpark plaasvind
- Marina Joubert
- Candice Gericke
- Marie Weerheim
- Adri Cronje
- Juane van der Merwe
- CSV
- Vinknes
- Mnr. & Mej. Volkie
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
POTGIETER-BERDINE, Sangsolo (Musiekblyspel) 96%; Sangsolo (Filmmusiek) 92%; Sangsolo (Popmusiek) 95%; Sangduet (Popmusiek) 95%
-
-
NEL , HANROUX, Sangduet (Popmusiek) 88%
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
HOLM-MEGAN, Sangsolo (Geestelike lied) 86%; Sangsolo (Musiekblyspel) 88%, Sangsolo (Filmmusiek) 86%; Sangsolo (Popmusiek) 80%.
-
-
-
-
-
-
SWARTZ , ALMARÉ: Sangsolo (Musiekblyspel) 98%; Sangduet (Popmusiek) 95%; Sangsolo (Rolprent) 92%; Sangsolo (Gewyde lied) 90%; Sangduet (Popmusiek 2) 88%
-
-
-
-
-
-
SCHOONRAAD-SHAUNELLE
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Eendjie in die koeldrankbeker!?
- Eisteddfods [Suikerbosrand, Alberton, Springs, Vereeniging, NEA]
- Die volgende vier Leerders het die afgelope tyd puik by die Albertonse Eisteddford presteer
-
-

SWARTZ , ALMARÉ: Sangsolo (Musiekblyspel) 98%; Sangduet (Popmusiek) 95%; Sangsolo (Rolprent) 92%; Sangsolo (Gewyde lied) 90%; Sangduet (Popmusiek 2) 88%

HOLM-MEGAN, Sangsolo (Geestelike lied) 86%; Sangsolo (Musiekblyspel) 88%, Sangsolo (Filmmusiek) 86%; Sangsolo (Popmusiek) 80%.

- POTGIETER-BERDINE, Sangsolo (Musiekblyspel) 96%; Sangsolo (Filmmusiek) 92%; Sangsolo (Popmusiek) 95%; Sangduet (Popmusiek) 95%

NEL , HANROUX, Sangduet (Popmusiek) 88%
Young Performance Prysuitdeling, Florida, Johannesburg
Die volgende leerders ontvang toekennings vir prestasies tydens die afgelope kompetisie:
Sangtoekennings op 7 Mei 2012

SWARTZ , ALMARÉ

Janda Snyman
Danstoekennings op 8 Mei 2012 Shaunelle Schoonraad en Candice Gericke

GERICKE , CANDICE

SCHOONRAAD-SHAUNELLE
Dramatoekennings op 9 Mei 2012Candice Gericke