Ander aktiwiteite
Franco Gericke behaal ‘n 2de plek in die seuns 16 -17 jaar in die onder 76 kg KUMITE divisie tydens die WKF (WORLD KARATE FEDERATION) byeenkoms op die 12de Februarie 2011. Hiermee kry hy sy Suid-Gauteng klere.