Kultuur

Kultuur

Kultuur

Al die aktiwiteite op kultuurgebied resorteer onder ‘n kultuurhoof en die Beheerliggaam se portefeulje: Kultuur. Die kultuurhoof is Mnr. Jan van Heerden en Me. Marè Gericke beklee die kultuurportefuelje. Die struktuur behels dat ‘n komitee, redaksie of persoon in beheer is van ‘n aktiwiteit.

Die kultuuraktiwiteite is die volgende:

  • Orpheum-koor
  • Redenaars
  • CSV
  • Vinknes
  • Mnr. & Mej. Volkie
  • Eisteddfods [Suikerbosrand, Alberton, Springs, Vereeniging, NEA]
  • Revue
  • Tienertoneel