0/15 & 0/16: Hokkietoer na Margate
1ste Hokkiespan toer na Stellenbosch waar Emcé Muller, Karen Mentz verkies word tot ‘n World Sports Barbarian span wat gedurende September na Portugal gaan toer.
Emcé Muller word in die AVS 0/19 Bokkie Hokkiespan opgeneem wat na Maleisië toer gedurende September 2011
Spanne wat Oos-Gauteng Ligawenners is: 0/15, 0/16 en 1ste Span
Oos-Gauteng Naaswenners: 0/14 Hokkiespan
Die 0/14-, 0/15-, en 1ste hokkiespanne vorder tot in die Noordvaal ¼ finale terwyl die 0/16 span in die ½ finaal vorder