Netbal
|
Cyla Kok & Andri de Jongh word gekies vir die Oos-Gauteng Aksienetbal 0/16 span. Die toernooi vind plaas vanaf die 4de – 9de April 2011 te Pinetown. 0/17 Netbaltoer te Camp Discovery 31 Maart – 3 April 2011 1ste Netbalspan: Toer na Jabuweni 28 Maart – 31 Maart 2011 0/14 Netbalspan toer ook na Jabuweni Dogters opgeneem in D7 netbalspanne Dogters opgeneem in Sedibengspanne om aan Gautengproewe deel te neem: Dogters opgeneem in Gauteng Netbalspanne: |

