Rugby
Rugby o/15B, o/16A en o/16B wen Valke Semi-finaal op Saterdag 15 Junie:
o/15B wen Hugenote 12 – 0
o/16B wen Driehoek 38 – 13
o/16A wen Transvalia 15 – 7
Die B- spanne speel in die finale Donderdag 20 Junie, en die A-span speel Saterdag 20 Julie in die finale.
Baie geluk aan die spanne en ons wens hulle baie sterkte toe.
Rugby o/15A , o/15B, o/16A & o/16B wen Valke Kwartfinaal:o/15A Wen Brandwag 38 – 5 o/15B Wen Hans Moore 26 -5 o/16A Wen Benoni High 45 – 0 o/16B Wen Elspark 17 -5 Die spanne speel Saterdag 15 Junie 2013 in die Semi-finale by die “Anker”.
FINALE PROGRAM
GROOT SKOLE: KWARTFINAAL: DR MALAN SATERDAG 8 JUNIE 2013
|
TYD |
A-VELD |
TYD |
B-VELD |
C-VELD |
D-VELD |
E-VELD |
|
08:00-09:00 |
16A Hugenote vs Dr Malan |
08:00-09:00 |
15A Transvalia vs Benoni High |
15A Hugenote vs Driehoek |
16B Volkies vs Ekspark |
16B Transvalia vs Hans Moore |
|
09:00-10:00 |
16A Transvalia vs Hans Moore |
09:00-10:00 |
16A Driehoek vs Brandwag |
15A Volkies vs Brandwag |
14A Dr Malan vs Hans Moore |
15B Hugenote vs Dr Malan |
|
10:00-11:00 |
16A Volkies vs Benoni High |
10:00-11:00 |
2DE Brandwag vs Driehoek |
3DE Transvalia vs Elspark |
14A Driehoek vs Brandwag |
0/15B Hans Moore vs Volkies |
|
11:00-12:15 |
1STE Brandwag vs Dr Malan |
11:00-12:00 |
2DE Transvalia vs Elspark |
15A Hans Moore vs Dr Malan |
16B Brandwag vs Driehoek |
15B Brandwag vs Driehoek |
|
12:20-13:35 |
1STE Driehoek vs Benoni High |
12:00-13:00 |
2DE Hugenote vs Hans Moore |
14B Hans Moore vs Transvalia |
3DE Benoni High vs Driehoek |
14B Dr Malan vs Brandwag |
|
13:40-14:55 |
1STE Hugenote vs Volkies |
13:00-14:00 |
14A Hugenote vs Volkies |
3DE Brandwag vs Dr Malan |
||
|
15:00-16:15 |
1STE Transvalia vs Hans Moore |
14:00-15:00 |
2DE Benoni High vs Dr Malan |
2013-05-31. 1ste uitspeelrondte Valke:
|
SPAN |
VOLKSKOOL |
TEEN |
HVH |
|
|
O/14 A |
wen |
HTS Elspark |
65 |
0 |
|
2’de |
verloor |
Hans Moore |
20 |
10 |
|
1’ste |
wen |
HTS Elspark |
39 |
12 |
Rugby uitslae Volkskool vs DR. Malan Rugbyliga 2013-05-25
| SPAN | VOLKSKOOL | DR. Malan |
| 1ste | 10 | 34 |
| 2de | 5 | 29 |
| O/16 A | 26 | 12 |
| O/15A | 22 | 5 |
| O/14A | 10 | 15 |
Rugby uitslae vs Driehoek Hoërskool 2013-05-18
| SPAN | VOLKSKOOL | Driehoek Hoërskool |
| 1ste | 15 | 71 |
| 2de | 0 | 48 |
| O/16 A | 11 | 6 |
| O/16B | 12 | 5 |
| O/15A | 57 | 5 |
| O/15B | 52 | 0 |
| O/14A | 12 | 30 |
Program: Super 12 Finale Dag. Saterdag 20 April 2013 by Dr. Malan SUPER 12 inligtingsbrief 2013
|
Tyd |
A Veld |
Tyd |
B Veld |
C Veld |
D Veld |
|
|
9h00 |
1ste Heidelberg vs Krugersdorp |
11h00 |
0/15 Heidelberg vs Oosterlig |
|||
|
13h00 |
2de Heidelberg vs Roodepoort |
0/14 Heidelberg vs Hans Moore |
||||
|
14h00 |
0/16 Heidelberg vs Hans Moore |
Rugby vs President Sportprogram, Saterdag 13 April 2013 Hoër Volkskool vs President (Weg)
|
Tyd/Time |
Veld A/Field A |
Veld B/Field B |
|
08:00 |
O/15 A |
O/14 A |
|
09:00 |
2nd Team |
U/16 B |
|
10:00 |
O/16 A |
|
|
11:15 |
1’St Team |
Rugby Toere Maart/April 2013: 1′ste Span – CERTI KAMP: 2 – 6 April 7′s – NABOOMSPRUIT: 21 -22 Maart Baie sterkte aan al die seuns wat op toer gaan. Super 12 vs Benoni High 19 Maart 2013 Rugby vs Benoni High Super 12 vs Dr Malan 16 Maart 2013 Rugby vs Dr Malan Super 12 vs Alberton 9 Maart 2013 Rugby vs Alberton Super 12 vs Elspark 2 Maart 2013 Rugby vs Elspark Rugbyprogram 2013 
NWU Vaal Super 12 finale gespeel te Hoërskool Dr Malan, 21 April 2012. 0/14 A wen 12 – 5 teen Hoërskool Vereeniging en eindig as Super 12 wenners.
0/15 A wen 7 – 0 teen Hoërskool Vereeniging en eindig as Super 12 wenners.
0/16 A en 19 – 12 teen Hoërskool Randburg en eindig 5de algeheel. 2de span wen 19 – 13 teen Hoërskool Benoni High en eindig 7de in reeks. 1ste span wen 10 – 6 teen Hoërskool Hans Moore en eindig 5de in reeks.
Rugbyprogram Saterdag 26 Mei 2012
|
RUGBYLIGA UITSLAE 2012 |
|||||
|
VOLKSKOOL |
TRANSVALIA |
BRANDWAG |
HUGENOTE |
HTS VEREENIGING | |
|
14 A |
7 – 20 [V] |
19 – 0 [W] |
5 – 22 [V] |
||
|
14 B |
0 – 26 [V] |
12 – 7 [W] |
5 – 5 [G] |
||
|
15 A |
10 – 12 [V] |
14 – 3 [W] |
1 – 17 [V] |
||
|
15 B |
7 – 15 [V] |
22 – 12 [W] |
6 – 29 [V] |
||
|
16 A |
5 – 52 [V] |
5 – 19 [V] |
14 – 20 [V] |
||
|
3DE |
10 – 43 [V] |
7 – 10 [V] |
6 – 48 [V] |
||
|
2DE |
5 – 53 [V] |
7 – 31 [V] |
3 – 49 [V] |
||
|
1STE |
0 – 60 [V] |
12- 12 [G] |
17 – 27 [V] |
||
VOLKSKOOL VS HTS VEREENIGING TUIS 2/12/ 2012 Program kWARTFINAAL VALKE 2012 program Saterdag 09/06/2012 Semi finaal program Rugby Saterdag 16 Junie 2012 Baie geluk aan die onder veertien en vyftien rugbyspanne wat deurgedring het na die Valke finaal op 21 Julie 2012. Hierdie twee spanne is dan ook reeds daarna betrokke in die uitspele van die Beeldtrofee se reeks wedstryde
Valke-Finaal: Die O/14 A-span speel teen HTS Vereeniging en verloor 30-12. Die span het egter ten spyte van die verloor steeds gekwalifiseer om aan die Beeldreeks vir Grootskole deel te neem. Die span speel Saterdag 28 Julie tuis op Volkskool se velde teen Hoërskool Lichtenburg in die eerste rondte van die Beeldtrofee. Die wedstryd begin om 11 uur en alle belangstellendes word uitgenooi om die wedstryd te kom kyk.

0/14A Rugbyspan verloor in eindstryd, maar speel nog steeds in die Beeldreeks. Hulle speel Saterdag 28 Julie tuis teen H/S Lichtenburg in die eester rondte van die beeldtrofee
Die O/14A span wen hul eerste uitspeelwedstryd op 28 Julie en kwalifiseer sodoende vir die Kwartfinaal Saterdag 4 Augustus teen H/S Helpmekaar. Die wedstryd sal plaasvind op Helpmekaar se velde om 09:00
Die 0/15 A-span speel teen Hoërskool Transvalia en in ‘n harde stryd eindig die wedstryd gelykop 15 elk. Albei spanne speel ook verder in die Beeldreeks en met die skiet van die spreekwoordelike muntstuk word bepaal dat Volkskool die eerste been van die kompetisie sal volg en speel daarom op Saterdag 4 Augustus teen die wenners van H/S Linden en Noordwes.

0/15A Rugbyspan speel gelykop 15 elk teen H/S Transvalia, Neem aan die Beeldkompetisie deel op 4 Augustus 2012
@lantic 7′s Hoër Volkskool 15 Sept 2012 Poelindeling @lantic sewes 15 sept 2012 @lantic 7s Playing Schedule


