Tennis
Volkskool neem deel aan die volgende ligas:
1. Oos-Gauteng (Seuns A – G) (April tot Julie 2011) (Dogters A tot C)
2. Vaaldriehoek Senior Seuns A April tot Julie Dogters A
3. Vaaldriehoek Junior Seuns A Augustus tot Oktober Dogters A
- Menlo Mixit Toernooi – 11 Maart tot 14 Maart 2011 Volkies:
- verloor Sasolburg 9-15
- verloor Wesvalia 9-19
- verloor Menlopark 9-19
- verloor Potch Gimnasium 9-20
- wen Garsfontein 20-0
Leerders verkies tot die Oos-Gauteng Hoërskolespan:
- Charmoné Nelson 0/15
- Bea Kim Persense 0/15
- Alison Ferguson 0/17
- Stewart Ferguson 0/18
- Nico Struwig 0/17
- Phillip Vermeulen
- Wouter du Toit
Alison speel teen Zimbabwe in April 2011.
Charmone en Bea Kim neem deel tydens April aan die Nasionale Interpro byeenkoms deel.

Leerders opgeneem in Oos-Gauteng tennisspanne om Oos-Gauteng tydens die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale tennistoernooi te Bloemfontein te verteenwoordig:
- Charmoné Nelson
- BeaKim Pearsons
Leerders verkies tot D7 Tennisspanne om aan die Gauteng Tennis Kampioenskappe deel te neem:
Dogters 0/15:
Alison Ferguson, Charmoné Nelson, Mirna Coetsee, Chadene Langermann, Bea Kim Persence
Seuns 0/15
Dillan Davel, Kallie v.d. Merwe
Dogters 0/17
Michelle Vorster, Tharina du Plessis
Seuns 0/17
Stewart Ferguson, Nico Struwig, Landru Ehlers, Louis Reynolds
Leerders verkies tot die Gauteng Tennisspan om aan S.A. Sekondêre Skole Tennis Kampioenskappe deel te neem.
Stewart Ferguson, Nico Struwig, Alison Ferguson, Charmoné Nelson en Mirna Coetsee

