Kultuur
Al die aktiwiteite op kultuurgebied resorteer onder ‘n kultuurhoof en die Beheerliggaam se portefeulje: Kultuur. Die kultuurhoof is Mnr. Jan van Heerden en Me. Marè Gericke beklee die kultuurportefuelje. Die struktuur behels dat ‘n komitee, redaksie of persoon in beheer is van ‘n aktiwiteit.
Die kultuuraktiwiteite is die volgende:
- Orpheum-koor
- Redenaars
- Die volgende leerders het onlangs aan die ATKV redenaarskompetisie deelgeneem
- Juniors
- Megan Holm
- Marina Joubert
- Antionette Weerheim
- Almaro de Villiers
- D Bouwes
Seniors
- Candice Gericke
- Almaré Swartz
- Marie Weerheim
- Juane van der Merwe
- Adri Cronje
Die volgende kinders het deurgedring na die volgende rondte wat Vrydag 11 Mei 2012 by Noordwes Kampus Vanderbiljpark plaasvind
- Marina Joubert
- Candice Gericke
- Marie Weerheim
- Adri Cronje
- Juane van der Merwe
- CSV
- Vinknes
- Mnr. & Mej. Volkie
- Eisteddfods [Suikerbosrand, Alberton, Springs, Vereeniging, NEA]
Young Performance Prysuitdeling, Florida, Johannesburg
Die volgende leerders ontvang toekennings vir prestasies tydens die afgelope kompetisie:
Sangtoekennings op 7 Mei 2012
Almare Swartz en Janda Snyman
Danstoekennings op 8 Mei 2012
Schanelle Schoonraad en Candice Gericke
Dramatoekennings op 9 Mei 2012
Candice Gericke
- Revue
- Tienertoneel





























