Hier by Volkskool het ons ‘n professionele, toegewyde onderwyserskorps, wat nie net onderwys gee nie, maar wat daarna streef om ‘n basis te skep wat verseker dat jongmense as waardige landsburgers ‘n bydrae kan maak op alle terreine van die samelewing.









