Prestasies

Met die aankondiging van die Graad 12 uitslae vir 2010 (daar was 198 kandidate) het Volkskool, soos in die verlede, weer die akademiese golf gery. Die uitslae weerspieël die akademiese standaard wat nou al kenmerkend geword het van die skool.

Aan die basis van die sukses lê die insette van ‘n uitstekend toegeruste en toegewyde onderwyskorps, leerders wat deur die jaar bereid is om hard te werk en ‘n ondersteuningsbasis van die ouers af. Sonder die een kan die ander nie presteer of uitstyg nie.

Volkskool stel ‘n voorbeeld aan baie skole met sy medium van onderrig in Afrikaans en Engels en die gepaardgaande uitslae.  Die vakuitslae is ‘n sprekende voorbeeld van puik onderrig. Daar is uit 16 vakke slegs enkele druipelinge.Die vakgemiddelde is baie goed en 50% leerders kry toelanting tot graadstudie en 44% toelating tot diploma-studie. Daar was altesaam 163 vakonderskeidings en die groep het ‘n 99% slaagsyfer behaal.

 AGT VAKONDERKSEIDINGS

Ben Metcalfe:
Afr. 86%: Eng. 84% Wiskunde 98%:LO 91%: IGO 94%:Wiskunde VR 3 96%:
Fisiese Wetenskap 97% Lewenswetenskap 90%

Laura Kruger

Afr. 80%: Eng. 86% Wiskunde 88%: LO 89%: RTT 91%:IT 82%
Rekeningkunde 90% Fisiese Wetenskap 89% Wiskunde VR 3,78%

Stefan Groenewald:

Afr. 82%: Eng. 82%; Wiskunde 95%; LO 80%; RTT 88%
Fisiese Wetenskap 88%; IGO 94%;Wiskunde VR3, 97%
Besigheidstudies 79%

SEWE VAKONDERSKEDINGS

Charissa Fourie
Eng. 81%; Afr 80%;Wiskunde 91%;LO 89 %; IGO 94%
Fisiese Wetenskap 87%; Lewenswetenskap 82%

Matthew Gelman
Afr. 80%: Eng.82%; Mathematics 88%; LO 87%; Physical Science 86%;
Business Studies  86%; Life Science 87%

Gianè Pretorius:
Afr. 81%: Eng.84%; Wiskunde 86%; LO 88%; Lewenswetenskap 81%
Fisiese Wetenskap 84%; Rekeningkunde 80%;

SES VAKONDERSKEIDINGS:

Tilla Steyn:
Afr.84%:Eng. 81%; Wiskunde 79; LO 85%; Lewenswetenskap 84%
Fisiese Wetenskap 85%; Geskiedenis 81%

Herman Pfeil
Afr. 70%; Eng.71%; Wiskunde 100%;LO 86%;Rekeningkunde 85%;
IGO 91%;Fisiese Wetenskap 92%; Wiskunde VR3 90%

VYF VAKONDERSKEIDINGS

Joan Smit
Wiskunde 95%; LO 82%; Lewenswetenskap 82%
Fisiese Wetenskap 94%; Rekeningkunde 89%

Archand Arakkal:
Mathematics 89%; LO 81%; Accounting 87%;
Physical Science 88%; Life Science 85%

VIER VAKONDERSKEIDINGS

Monique Mulder
Eng. 82%;  LO 87%; Fisiese Wetenskap 80%;Lewenswetenskap 80%;

Rizani van Aswegen
Eng. 80%;  LO 80%; IGO 84%; Lewenswetenskap 80%

Anèl Howell
Afr 83%; Wisk 80%; LO 89%; Fisiese Wetenskap 80%

Zanelle Smit
LO 88%; Fisiese Wetenskap 80%; Lewenswetenskap 84%; RTT 81%

Karla Struwig
Eng 81%; Wisk 81%; LO 87%; Fisiese Wetenskap 82%

DRIE VAKONDERSKEIDINGS
Ewald de Kock
Jeanine Cloete
Jan Hatting
Chaleen Nienaber
Johannes Knoblauch
Klara Snyman

 

VOLKIES VAN DIE JAAR 2011

   
Vian Hough
Emce Muller

Vir Kultuur- en Sport Prestasies besoek gerus ook ons KULTUUR en SPORT bladsye.