SKOOLGELDE BETAALBAAR 2012 – R7000-00
R850 betaalbaar met registrasie vir Januarie
| R615 per kind per maand vir 10 maande | R6150 |
| Eerste Kind | R615 per maand |
| Tweede Kind | R615 per maand |
| Derde Kind | R607.50 per maand |
| Vierde Kind | Gratis |
5 % korting word toegestaan indien skoolfonds voor 31 Maart 2012 ten volle vereffen word. (R350-00)
BUSGELDE 2011
Die koste beloop R 180 PER KAARJIE, VIR TWINTIG RITTE, wat geldig is vir slegs een maand. Hierdie kaartjie moet vooraf by die kantoor aangekoop word. Geen geld sal uitbetaal word indien u kind slegs ‘n gedeelte van die maand van die bus gebruik maak nie.
Daar kan seker dae wees dat die bus NIE die middag kan ry a.g.v. sport. Leerders sal ‘n dag voor die tyd in kennis gestel word. Ouers sal op sulke dae self voorsiening moet maak.
Maak asseblief seker dat busgeld vooruit betaal is. Indien nie, sal ‘n leerling nie van die bus gebruik kan maak nie.
Leerders wat hulle skuldig maak aan swak gedrag of optrede sal nie toegelaat word om met die bus te ry nie.
VERTREKTYE:
| H/S John Voster | 06:35 |
| SPAR | 06:40 |
| Nigel High | 06:45 |
| Kings Slaghuis | 06:55 |

