Swem
Swemuitslae: 2 Februarie 2012: Swemgala te Greenside High School
Deelnemende skole:
- Hoër Volkskool
- Mondeor
- Germiston
- Edenvale
- Greenside
Ons het aan 44 individuele items deelgeneem en die volgende plekke behaal:
- 21 Eerste plekke
- 10 Tweede plekke
- 7 Derde plekke
- 6 Vierde plekke
Marni Norwic en Hein Minnie behaal elk 3 Eerste plekke
Volkskool wen die gala met ‘n totaal van 297 punte met Mondeor in die tweede plek met 282 punte

